Wynand en Siener se staatsgreep
Wat ek nou gaan sê moenie gesien word as ‘n aanval op Wynand du Toit en sy SBB oor die skeiding tussen hulle en die Suidlanders nie. Dit het absoluut niks daarmee te doen nie; nog minder is dit ‘n veroordeling omdat Wynand-hulle nou hul eie ding wil doen.
Wynand en Siener se staatsgreep Read More »