Die Metro-polisielede is almal eergister opgeroep vir sekuriteitsdoeleindes. Van hulle is na die Pretoria Hospitaal waar Mandela in ‘n kritieke toestand lê. Oor die afgelope naweeek is geen besoekers by hom toegelaat nie. Continue reading Mandela sekuriteit verhoog
Tag: brandstof tekort
Orkaan Sandy: As die beskawing steier

Dit vat duisende jare om ‘n beskawing op te bou, maar een enkele katastrofe is genoeg om dit binne minute of selfs sekondes feitlik terug te slinger in die steentydperk.
Ons het dit gesien nadat die orkaan Katrina in Auygustus 2005 oor New Orleans beweeg het. Altesaam 1,836 mense het in die orkaan en vloed wat die stad gestref het, gesterf. Binne twee dae het roof en plundering dwarsoor die stad versprei, terwyl die polisie magteloos toegekyk het. Die grootste geweld het in die Superdome voorgekom, waar ‘n verkragter deur die die omstanders doodgeslaan is. Continue reading Orkaan Sandy: As die beskawing steier
Geweld Stakings Landswyd dalk Oktober Rewolusie?

Die profetiese gety is op ons – en niemand, maar niemand sal dit kan ontvlug nie! Of jy dit nou geglo het of nie, maak nie meer saak nie. ‘n Profesie wie se tyd aangebreek het, is net so genadeloos soos ‘n aankomende orkaanwind – alles in sy pad word weggevee. Ons gee hier net die belangrikste gebeure van die afgelope twee dae. Van die inligting het u dalk al elders gehoor, maar dit voltooi gister en vandag se legkaart: Continue reading Geweld Stakings Landswyd dalk Oktober Rewolusie?