Posted on 56 Comments

Eskom, vasbeslote verwoestings

Eskom het onder groot druk op Vrydag 8 Augustus 2014 hom kontrakueel daartoe verbind om sy werkers vir twee jaar ‘n salarisverhoging van  8.5% te betaal. Dit was al manier hoe hy ‘n landswye staking kon afweer. In die kontrak is daar ook voorsiening gemaak vir ‘n 10-12 persent bonus, asook ‘n huissubsudie (toelaag) van R2 000 tot R2 300. Continue reading Eskom, vasbeslote verwoestings

Posted on 30 Comments

Eskom, geen bonusse, geen verhogings

Eskom het vandag aan al sy werkers landswyd ‘n e-pos gestuur waarin bekend gemaak is dat daar vanjaar geen salarisverhogings of bonusse uitbetaal sal word nie. Werkers het tot dusver sonder uitsondering elke Juliemaand salarisverhogings gekry. Die bestuur sal dit nou eers weer volgende jaar oorweeg. Continue reading Eskom, geen bonusse, geen verhogings