Na aanleiding van ons onlangse Blog-arikel “Woolworths steier onder blanke weerstand” en ons lesers se positiewe reaksie daarop, het ons ‘n oproep ontvang van ‘n persoon in Woolworths se hoofkantoor.
Wat sê ons mense oor Woolworths wat voortaan nie meer blankes in diens gaan neem nie, en wat is die uitwerking? Kyk net wat kan gedoen word as daar weerstand