Posted on 94 Comments

Boereoorlog — begin van Engeland se ondergang

Vandag  presies 119 gelede op 11 Oktober 1899 om 17.00  het Engeland in alle erns met sy stryd begin om die Boervolk finasal uit te wis. Maar dit was ook die begin van sy eie ondergang. Continue reading Boereoorlog — begin van Engeland se ondergang

Posted on

Huldeblyk aan volksmoeder en haar kind

Vandag presies 116 gelede het die Tweede Vryheidsoorlog begin (11 Oktober 1899.) En byna drie jaar lank het ‘n handjievol “agterlike kruisband- en velbroekdraers” (Lord Roberts se woorde) die magtige Briste Empire só rondgejaag en verrinneweer dat die einste Roberts die vernedering nie langer kon verduur nie en op 8 Junie 1900 besluit het om hom op sy teenstander se weerlose vrou en kind te wreek. Lord Kitchener het dit later uitgebrei. Eers tóé is die Boerestryder se gees geknak. Continue reading Huldeblyk aan volksmoeder en haar kind