G A Watermeyer: sy visioen van Atlantis se verdwyning
Die bekende Afrikaanse digter Godfried Andreas Watermeyer is op 15 Oktober vanjaar presies 100 jaar gelede op die plaas Spitskop in die distrik Middelburg in die Noordoos-Kaap gebore. Hy sterf op 4 Junie 1972 aan ’n hartaanval in Johannesburg. Op twaalfjarige ouderdom word hy ernstig beseer wanneer ’n perd op hom val. Die nagevolge van […]
G A Watermeyer: sy visioen van Atlantis se verdwyning Read More »