Posted on 2 Comments

Die Lewende Bybel

Sy naam is Billy. Hy het woeste hare, dra ‘n T-hemp met gate in, denimbroeke en geen skoene. Dit was letterlik sy hele klerekas vir die hele vier jaar op kollege.  Hy is briljant en baie slim. Hy het ‘n gelowige geword terwyl hy op kollege was.

In die straat oorkant die kollegekampus was die kerkgebou van ‘n baie netjiese en baie konserwatiewe gemeente. Hulle wou ‘n bediening begin vir die kollegestudente, maar het nie regtig geweet waar om te begin nie.

Een Sondagoggend daag Billy by die kerk op ― geklee in sy gewone T-hemp, denim, ongeskeer, sy hare wat wild staan en kaalvoet.

Continue reading Die Lewende Bybel