UHURU — Lesse van gister en vandag
Gister: Frankryk 1 Junie 1832 — op hierdie dag sterf die linkse vryheidsvegter, genl. Jean Maximilien Lamarque, aan cholera. Hy was die groot ikoon van die sogenaamde verdrukte, agtergeblewenes in Frankryk. Onmiddellik na sy dood en begrafnis breek die Junie-1832 Rebellie uit toe tienduisende Lamarque-aanhangers op ’n moord- en plundertog die strate van Parys invaar. […]
UHURU — Lesse van gister en vandag Read More »