Posted on 14 Comments

Afskeid en Bestemming

‘n Tyd gelede het my oudste broer en sy vrou van Pretoria vir ons kom kuier, en die dag toe ons daar by die bushalte afskeid neem, het hy my hand geskud en gesê: “As ons uitgespaar word, sien ons mekaar weer volgende jaar hierdie tyd….”

Ek ken dié uitdrukking al van kinderdae af. Want afskeid laat altyd ’n gevoel van gemis agter — ’n leemte wat jou soms dae lank bybly. Die skrywer WA de Klerk het dit so uitgedruk: “Afskeid is die klein dood.” Continue reading Afskeid en Bestemming