Posted on Leave a comment

Ons riviere verander in rioolkanale

 

Daar is ‘n merkwaardige ooreenkoms tussen Siener se voorspellings van besoedelde drinkwater, ‘n dodelike pes wat as gevolg daarvan kan uitbreek en dit wat ons tans in die land ondervind. Continue reading Ons riviere verander in rioolkanale

Posted on 36 Comments

Onbeskut, haweloos en ingeperk

In 1990 het die verloopte Afrikanerbond en hulle agterryers vir ons gesê apartheid is ’n sonde omdat ons in God se oë almal dieselfde is en daarom ook mekaar se gelykes. Al het die Almagtige self verklaar dat Hy soort volgens soort gemaak het en dat hulle nie mag verswaer nie. Continue reading Onbeskut, haweloos en ingeperk