Posted on 22 Comments

VN berei moontlik voor vir Mandela se begrafnis

Sedert die plasing van die blog-artikel, VN magte reeds in SA (12/7/2012), het ons talle versoeke ontvang vir opvolginligting met meer resente gegewens.

Ons het sedertdien verskeie berigte ontvang dat daar in Kimberley-omgewing ‘n Fema-konsentrasiekamp bestaan, maar kon dit tot dusver nog nie bevestig nie. Indien van ons lesers dalk oor meer inligting (of selfs foto’s) beskik, ontvang ons dit graag vir plasing op die blog.

Dat daar egter geheime Amerikaanse, Britse en selfs VN bedrywighede in Suid-Afrika aan die gang is, is lankal nie meer te betwyfel nie. Ons kry kort-kort berigte van betroubare bronne wat dit bevestig. Amerikaanse en Britse soldate in uniform is die afgelope tyd veral in Natal opgemerk, terwyl die VN op sy beurt by militêre operasies betrokke is. Continue reading VN berei moontlik voor vir Mandela se begrafnis

Posted on 10 Comments

“Sending, ek het daarvoor geboet!” – verklaar dominee

Deon du Toit het onlangs op hierdie Blog skerp uitgevaar teen blankes wat die swarte in Afrika sien vir wat hy werklik is — ’n gewetenlose, stompsinnige, rou barbabaar, in wie se taal die woord “liefde” nie voorkom nie, en wat in die Bybel beskryf word as ’n “volk wat geen voordeel bring nie” (Jes.30:6). Mnr. Du Toit is trots daarop om vir God ’n ambassadeur onder hulle te wees en het glo ook al baie van hulle “tot bekering” gebring. (Terloops, hy maak nie melding van “blanke bekeerlinge” nie. Ons kan dus aflei dat hy (net soos sy verdwaalde kerkleiers) slegs die Afrika-barbaar se “heil” op die hart dra).

Continue reading “Sending, ek het daarvoor geboet!” – verklaar dominee