Posted on 454 Comments

Die Boervolk en Siener

Japie van Zyl is ‘n jong Vrystaatse boer wat in 2012 begin het om sy volksgenote dringend te waarsku omdat hulle as God se volk die ou paaie verlaat het. Hy sê dan ook self sy booskappe is eerstens, spesifiek tot die Boervolk gerig en ook aan elkeen wat hom vereenselwig met die volk wat soos ons lyk, soos ons voel en soos ons dink. Continue reading Die Boervolk en Siener

Posted on 244 Comments

Swartkrag, Xenofobie en Sarel Cilliers

Eskom se vermoë om die land van voldoende elektrisiteit te voorsien, het nou so ‘n kritieke stadium bereik dat ‘n woordvoerder van die kragvoorsiener Donderdagoggend op RSG erken het dat hulle alles in hul vermoë doen om ‘n totale ineenstorting van die netwerk te probeer keer. En dit, terwyl die winter maar pas begin het.

Continue reading Swartkrag, Xenofobie en Sarel Cilliers

Posted on 147 Comments

Die profesie en die Vierkleur

Liewe Volksgenote,

Hierdie brief is net vir julle, en julle alleen bedoel, want dis aan julle gegee om die verborgenhede van die Koninkryk van die hemele te ken, maar aan hulle (die wat buite die volk staan) is dit nie gegee nie. Daarom sal hulle dit ook nie verstaan nie.

Continue reading Die profesie en die Vierkleur