Rustenburg: begin van bloedige geweld
News24 het oor die naweek bespiegel dat gebeure op ’n stowwerige stukkie klipveld naby Rustenburg, dalk nie net ’n bloedige einde gebring het aan Suid-Afrika se 18 jaar lange vermeende apartheidswittebrood nie, maar ook ’n toksiese mengel van regerings-ontlasting, krakende infrastrukture en sosiale onrus op ons vrygelaat het. Daar is ook gesê dat ekonomiese vooruitsigte […]
Rustenburg: begin van bloedige geweld Read More »