Posted on 183 Comments

Winnie Mandela en die profesieë

Hierdie artikel is gebaseer op ‘n video-snit wat deur ‘n volksgenoot op Youtube vrygestel is. My opregte dank aan hom vir hierdie insiggewende bydrae; relevante inligting is, waar nodig, deur my bygevoeg. Ek wil dan ook net ter aanvang beklemtoon dat alhoewel dit wat hier gesê word, heelwat raakpunte het met Siener, Johanna Brandt en Roger Teale se professieë, gaan ek my nie daaroor uitlaat nie. Elkeen moet maar sy/haar eie gevolgtrekkings maak. Continue reading Winnie Mandela en die profesieë

Posted on 82 Comments

Die Beplande Rewolusie is aanstaande

Die Suidlanders het ‘n tydjie gelede ‘n insiggewende artikelreeks (Beplande Rewolusie) op hulle webtuiste geplaas. Inligting wat ons ontvang het, bevestig nie net wat in die artikels bekend gemaak is nie, maar ontbloot ook die verraderlike wyse waarop bedenklike liberale groeperinge ware behoudende regsgesindes valslik verbind het aan politieke misdade wat deur die ANC regime as hoogverraad beskou is! Continue reading Die Beplande Rewolusie is aanstaande

Posted on 57 Comments

Mandela en die profetiese tydlyn

Die vraag wat sedert verlede week se bekendmaking van Mandela se dood en begrafnis herhaadelik gevra word, is of sy verdwyning onder die sandkombers uiteindelik die vervulling gaan wees van Siener se gesig van 4 April 1915 en Johanna Brandt se visioen van ‘n jaar en agt maande later? Continue reading Mandela en die profetiese tydlyn

Posted on 32 Comments

Padblokkades en tenthospitale

Ons verneem dat duisende swart werkers in die staastsdiens en ook openbare maatskappye in die die komende dae verlof gaan neem om te kan deelneem aan die rou tyd vir Mandela. Continue reading Padblokkades en tenthospitale