Die nag kom nader
Die bekende geopolitieke analis van New York, Eric Draitser, wat ‘n gereelde gas op Russia Today is, het pas in ‘n artikel onthul dat Amerika al ‘n geruime tyd doelbewus besig is om Suid-Afrika binnelands te destabiliseer.
Vaandel Uitgewers | Boervolk | Siener van Rensburg
Die bekende geopolitieke analis van New York, Eric Draitser, wat ‘n gereelde gas op Russia Today is, het pas in ‘n artikel onthul dat Amerika al ‘n geruime tyd doelbewus besig is om Suid-Afrika binnelands te destabiliseer.
Die Nasionale Party se apartheidsbeleid, veral na die koms van Hendrik Verwoerd, was nie net ‘n doring in die vlees van die destydse VVO (vandag die VN) en die Wêreldraad van Kerke nie, maar ook ‘n ernstige struikelblok en versperring in die pad van die NWO-aanhangers se einddoel.
Nuwe Wêreldorde se Plan vir Suid-Afrika Read More »
Gister: Frankryk 1 Junie 1832 — op hierdie dag sterf die linkse vryheidsvegter, genl. Jean Maximilien Lamarque, aan cholera. Hy was die groot ikoon van die sogenaamde verdrukte, agtergeblewenes in Frankryk. Onmiddellik na sy dood en begrafnis breek die Junie-1832 Rebellie uit toe tienduisende Lamarque-aanhangers op ’n moord- en plundertog die strate van Parys invaar.
UHURU — Lesse van gister en vandag Read More »
Hierdie artikel is ’n kort verslag van ’n paar hoogtepunte uit die Mandela-sirkus wat nou al ’n paar jaar lank toeskouers van oor die ganse wêreld na die Madiba-tent toe lok. In die goeie ou dae sou die Boswell-sirkus wat wou gegee het om sulke kaliber narre, grapjasse en kulkunstenaars te hê om die mense
Media moet sak skud vir geliefde Madiba Read More »
Die inligting wat ons hier verstrek, is van die belangrikste wat ons in ‘n lang tyd ontvang het. Siener se profesie oor die “nag van die lang messe”, word steeds hardnekkig deur die media en talle blanke goedgelowiges en meelopers verwerp as en die denke van “ekstremistiese groepe wat dit toepas om ’n bepaalde ideologie
Mandela – laat ons optrek in die nag Read More »
Gedurende die laaste maande van 2012 was daar kort-kort berigte in die media van ‘n dreigende revolusie of burgeroorlog in Suid-Afrika. Selfs die bekende toekomsbeplanner, Clem Sunter, het gesê Suid-Afrika is net “één gebeurtenis” weg van ‘n Arabiese lente – (en daardie gebeuternis kan dalk nog vannag of môre plaasvind). Ons noem slegs enkele “gebeurtenisse”
CNN – revolusie binne drie maande in SA Read More »
Pas nadat die skole in 1960 geopen het, het swart MI6 betaalde agente in Soweto met ‘n werwingsveldtog begin vir betogings teen die paswette, gesteun deur die militante, swart nasionalistiese groep, die Pan Africanist Congress (PAC). MI6 agente het swart inwoners belowe dat hierdie betogings sal verseker dat die land teen 1963 vry en onafhanklik
Malema dryfkrag agter Siener stakings Read More »