april of mei

Franz Ferdinand en die 3de Wêreldoorlog

Kan die geskiedenis van 102 jaar gelede hom dalk herhaal na die koelbloedige moord op die Russiese ambassadeur Andrey Karlov, in die Turkse hoofstad Ankara,

Siener van Rensburg het reeds 80 jaar gelede al hierdie verraad en oorgawe voorspel; maar hy het ook ‘gesien’ sy volk neem dinge in eie hande vir daardie laaste, verbete stryd. Hierdie boek vertel u daarvan…

Verskeie Publikasies