Posted on 3 Comments

Die Godspraak – twee profesieë

Die dag toe ek Siener van Rensburg se visioene in die herf van 1990 ontdek het, het die lewe skielik vir my en my oorlede vrou Annelize, ‘n heel nuwe betekenis gekry. Van daardie dag af was alles wat ons gedoen het, nie net gebind deur ons geloof in die Almagtige en ons liefde vir ons volk nie, maar ook om te veg vir ons volk se voortbestaan. En dit sou net gebeur as ons doen wat God se profeet Siener, vir ons gesê het: “Verootmoedig julle en keer terug tot God.” Continue reading Die Godspraak – twee profesieë

Posted on 94 Comments

Boereoorlog — begin van Engeland se ondergang

Vandag  presies 119 gelede op 11 Oktober 1899 om 17.00  het Engeland in alle erns met sy stryd begin om die Boervolk finasal uit te wis. Maar dit was ook die begin van sy eie ondergang. Continue reading Boereoorlog — begin van Engeland se ondergang

Posted on 2 Comments

Boervolk teen die Nuwe Wêreld Orde

Die industriële rewolusie het in die 18de en 19de eeu ‘n geweldige impak gehad op die ideologieë van ‘n Eenwêreldregering. Ontwikkelings in verskeie gebiede soos fisika, chemie, wiskunde en metalurgie het die fondamente gelê vir die 20ste eeu, asook die moontlikheid en potensiaal van wêreldheerskappy. H.G. Wells, ‘n lid van die “Fabian Society”, meld onder meer dat ‘n Wêreldregering “die enigste moontlike oplossing vir die menslike probleem is”. Continue reading Boervolk teen die Nuwe Wêreld Orde