Onbeskut, haweloos en ingeperk
In 1990 het die verloopte Afrikanerbond en hulle agterryers vir ons gesê apartheid is ’n sonde omdat ons in God se oë almal dieselfde is en daarom ook mekaar se gelykes. Al het die Almagtige self verklaar dat Hy soort volgens soort gemaak het en dat hulle nie mag verswaer nie.
Onbeskut, haweloos en ingeperk Read More »