Ons sal laaste ingaan

Ek wil begin met die TV-kommentator se woorde dat “daar sedert Maart 2011 meer dinge wêreldwyd gebeur het as in die laaste 100 jaar”. En toe vra hy: “Hoekom? Hoekom kry ‘n mens ook die indruk dat al die gebeurtenisse (sedert Maart) met ‘n onsigbare skakel aanmekaar verbind is? Vanaf die opstand in Tunisië tot […]

Ons sal laaste ingaan Read More »