Afrika se kultuur

Afrika is struktureel onontwikkelbaar volgens Duitse navorsers. Hulle sê dis nie omdat Afrika nie die regte ding WIL doen nie, maar hulle KAN dit nie doen nie. Dis ook nie net ’n probleem van ras nie, maar veral van kultuur. Die kultuur van Afrika is die een ding wat die swart lande onderploeg, selfs in ’n ontwikkelde land soos Suid-Afrika.
Die voordeel in Suid-Afrika is dat dit baie sterk verwesters is en dat die Westerse kultuur vir lank hier geheers het. Die Afrikakultuur is egter besig om weer oor te neem.

Afrika se kultuur Read More »