
Na raming het die ANC regering die afgelope jare reeds meer as R40 miljard spandeer net aan die “voorbereiding” vir die afgod Mandela se begrafnis – dit sluit o.a. in die bou van vierbaan-snelweë, die Gautrein, die oprigting van 5 nuwe sokkerstadions, die massiewe opgradering van die Mthatha-lughawe oor ‘n tydperk van 5 jaar teen ‘’n koste van byna R60 miljoen — waar verskeie, bykomende aanloopbane aangebring is; luukse verblyf- en eetplekke is gebou vir die oorsese elite (hoë gaste) wat aan die afgod ’n laaste eer wil bewys; verder is daar ook groter vliegtuig-parkeerruimtes uitgelê, en ‘n moderne, reuse-vulstasie en nuwe teerpad is van die lughawe af tot by Qunu gebou, waar die begrafnis gehou gaan word. Hierdie “voorbereidings” is nog maar net die puntjie van die ysberg. Na ons verneem, sal die totale koste vir die begrafnis die belastingbetalers nog heelwat miljarde uit die sak jaag. Continue reading Die afgod Mandela sluk miljarde