Angus, die kerk en die dor bene

Ons het op 8 Mei op ons Facebook die volgende gesê oor Angus Buchan se “Its Time”-biddag op Wildeals-Kloof naby Bloemfontein: “Angus Buchan het gekom en Angus Buchan het gegaan en daar was wind en daar was sonstrale…” Maar daar het dit geëindig. Die miljoen gebede vir reg en geregtigheid, vrede en hoop het op […]

Angus, die kerk en die dor bene Read More »