Posted on 4 Comments

As die oproep weerklink

Oshakati2
Oor die afgelope jare het ons dikwels gehoor van mense wat baie interssante en besonderse drome gehad het. Maar meestal was die betekenis daarvan moeilik te verklaar. Hierteenoor was drome wat in die Bybel opgeteken is, duidelik en spesifiek en het dikwels ‘n profetiese boodskap gehad. So lees ons bv. van die Farao in Egipte wat Josef se hulp moes inroep om sy droom van die sewe vet en se maer koeie te verklaar. Continue reading As die oproep weerklink