Posted on 4 Comments

Mangaung 2012 vs Mandela

Daar is weereens ‘n teenstrydigheid en halwe antwoorde wat deur die media aan ons probeer verkoop word in verband met Mandela se gesondheidstoestand.  Soos dit vir ons wil voorkom, is daar geen hoop op herstel nie en sal die mediese span hom ook nie onbepaald aan die lewe kan hou nie. Continue reading Mangaung 2012 vs Mandela

Posted on 12 Comments

Dakota stort neer met Mandela se mediese span

Douglas C-47 stort neer in Kwazulu Natal

‘n Vliegtuig, ’n C-47 Dakota, het in die omgewing van Giant’s Castle in KwaZulu-Natal neergestort. Onder die passasiers was ’n mediese span van ses lede wat weekliks ’n roetine-ondersoek op oudpres. Nelson Mandela in Qunu gaan doen. Continue reading Dakota stort neer met Mandela se mediese span

Posted on 13 Comments

Mandela – verdere inligting

Ons het intussen van ‘n senior bewaarder verneem dat hy verlede jaar ‘n gevangene moes bewaak in 1 Militêre Hospitaal. Die hospitaal was toe reeds in ‘n uiters swak toestand, maar hy het ook bevestig dat dit oor die beste fasiliteite beskik vir die balsem van lyke.

Continue reading Mandela – verdere inligting