Hierdie video is ‘n verkorte en geredigeerde weergawe van ’n gewese Nasionale Intelligensie amptenaar, Desmond Bernardo (OODEZZ), se tweede video wat hy oor Siener van Rensburg se gesigte vrygestel het.
In die video maak hy skokkende onthullings oor ’n sameswering tussen die destydse Nasionale Intelligensie Agentskap (NIA) en die ANC. Volgens hom het blanke agente van NIA sekere regse groepe (soos o.a. die Boeremag) geïninfiltreer met die uitsluitlike doel om lokvalle vir hulle te stel sodat hulle kriminele dade moes pleeg. Die betrokke agente het dan teen hulle in die hof getuig.
Na afloop van die hofverrigtinge en die Boeremag-lede se skuldigbevinding, het hierdie verraderlike agente der duisende rande ontvang en na Namibië en die buiteland uitgewyk.
Desmond Bernardo sê prontuit dat hy sterk gekant is teen sulke agterbaksheid en gemene optrede, en het dit beskryf as ’n siek ideologie.
Maar aan die anderkant erken hy weer openlik dat hy persoonlik verskeie kere namens NIA moes ingryp en optree om te keer dat sekere visioene van Siener bewaarheid word, want hy en NIA het geglo dat as daardie visioene bewaarheid word, dit verregse blankes sal aanspoor om doelbewus aksies te neem in ’n poging om ook ander gesigte van Siener voor hulle bestemde tyd te laat realiseer.
Ek het egter ’n groot probleem met Desmond se bewering dat hy persoonlik daarvoor gesorg het om te keer dat van Siener se profesieë in vervulling gaan. Dis net so onmoontlik as wat die Boeremag daartoe in staat was om ’n profesie van Siener te ‘dwing’ om voortydig waar te word. Desmond verwys spesifiek na die Boeremag se poging om Nelson Mandela te vermoor sodat die sogenaamde ‘nag van die lang messe’ kon begin.
Ons weet dat ware profete uitsluitlik daar gestel is om onheile en die strafgerigte wat deur God self aan hulle geopenbaar is, aan die volk bekend te maak.
Verder weet ons ook dat dit wat oor die Almagtige se lippe gegaan het, net op één manier omgekeer kan word en dit is deur vas, gebed en berou. Soos in die geval van Nineve waar al die inwoners (selfs die koning) hulle in rou gewaad geklee en van hul verkeerde weë bekeer het en toe tot God geroep het. Eers daarna is die strafgerig wat oor Nineve uitgespreek is, afgestel.
Desmond is ook verkeerd wanneer hy sê dat niemand vóór die tyd kan weet wat ’n visioen se uiteinde gaan wees nie en dat ons dit eers sal verstaan nadat dit gebeur het. Dit maak nie sin nie, want die hele doel van ’n profetiese vermaning, is tog immers om mense betyds te waarsku oor wat aan die kom is sodat hulle vooruit kan wéét wat om te verwag.
Siener se eie woorde in dié verband was: “Maar vir ons wat weet, sal dit nie so ’n donker tyd wees nie.” M.a.w. as jy wéét wat gaan gebeur, is jy daarop voorbereid en kan jy jou vroegtydig daarvoor gereed maak.
Tydens Desmond se besoek aan my in 2002 was hy van mening dat ek ’n fout begaan het met die vertolking van party van Siener se gesigte, soos bv. die een oor die dood van ’n belangrike swart man en vure wat na sy begrafnis uitslaan, met ‘een groot vuur wat voor uitkom’ (4 April 1915).
Ek het dit verklaar na aanleiding van die vuursimbole wat in die visioen vir ons gegee word. Siener het self gesê dat‘ vuur’ ’n simbool is van bloedvergieting en ’n ‘groot vuur’ dui weer op ’n ‘hewige oorlog’. Dus kan hierdie gesig tog net één logiese betekenis hê, nl. geweld sal na afloop van die begrafnis van ’n belangrike persoon uitbreek, waarop ’n ‘hewige oorlog’ sal volg. En dit het nog nooit gebeur nie.
So het Siener ook op 19 Aug. 1922 ’n gesig gehad van ’n ‘groot misvuur’ in die Noorde van Europa en het dit self verkklaar as ’n hewige oorlog wat deur die Kommuniste gevoer sal word. Op 6 Maart 1914 het hy andermaal ’n misvuur gesien, maar dié keer het dit ‘in die aand in Johannesburg gebrand’. Logies dui dit dan op grootskaalse geweld wat nog iewers in die toekoms in die aand/nag in Johannesburg gaan plaasvind. (Sluit dit nie miskien aan by Johanna Brandt se nagaanval wat die stad gaan tref nie?)
Selfs Jesaja het al in sy tyd waarsku dat die vyand beplan om ons in die nag aan te val: “Wee ons, want die dag gaan verby, want die aandskaduwees word langer! Staan op, en laat ons optrek in die nag, en laat ons haar paleise verwoes!” (Jes. 6:4-5).
Ander voorbeelde: Terwyl generaal De la Rey eendag op besoek by Siener was, vertel dié hom van ’n vreemde en uiters ontstellende gesig wat hy gehad het: “Ek het aan die oostekant (in Europa) ’n skerp sekel (Kommunisme) gesien. Dit kom van die westekant af in (Amerika). Ek het nog nooit só ’n sekel gesien nie.
“Skielik verskyn oorloggesigte weer voor my: wolke wat bloed reën, emmers vol bloed. En ’n verskriklike groot vuur wat brand (het hy hier dalk ’n hewige kernoorlog gesien?) … En dan sien ek meteens ’n groot rooi vlag (Kommunisme). Hy trek van noord na suid. Die vuur het ook so gebrand (van noord na suid —’n aanduiding in watter rigting die oorlog gaan uitbrei). En terwyl alles vervaag, sien ek twee rooi bulle baklei.” (Kan dit beteken dat Rusland en Sjina nog eendag in ’n kernoorlog gewikkel gaan raak?)
Desmond betwyfel dit geensins dat Siener van Rensburg wel oor ’n profetiese gawe beskik het nie en belangrike gebeurtenisse met verstommende akkuraatheid vooruit kon profeteer. Hy bespreek van hierdie gesigte in ander video’s van hom.
In sy tweede Siener-video hieronder, het ek net die relevante gedeeltes uitgelig en saamgevoeg:
Ek het intussen van ‘n ander NIA agent verneem dat die Veiligheidspolisie, asook Binnelandse Veiligheid regse groepe geïninfiltreer en aangehits het om misdade teen die regering te pleeg waarna hulle aan die gereg uitgelewer is. Met die geld wat hierdie verraaiers verdien het, het van hulle eiendomme en selfs plase aangekoop.
Maar as ek Siener reg verstaan, is betaaldag hulle voorland!
Het Siener nie ook gesê dat daar gaan blanke Afrikaners of Boere wees wat liberaal gaan wees net om hulle sakke vol geld te prop nie?
Terwyl intel agent Des Bernardo uitvaar teen die Joodse Rothschild bankiers, ondersteun hy ironies genoeg die Joodse Geldmag se sataniese Vrymesselaars-beleid van vryheid, gelykheid, broederskap, verbroedering, versoening en multikulturalisme; en sodoende ondersteun Bernardo die beginsels van die Vrymesselary soos uiteengesit in punte 25 en 26 van protokol 1, as ook punt 2 van protokol 9 (“The Protocols of the Learned Elders of Zion”).
Bernadro verklaar onbeskaamd dat enige iemand ongeag ras of kleur welkom is by sy groep. Bernardo wil mense oortuig dat hy die (oorheersende swart, lae IK, barbaarse) gemengde samelewing van SA op grondvlak gaan ‘oortuig’ om “saam te staan” teen die Joodse Geldmag, terwyl hy homself onderhewig stel aan die Geldmag se links-liberale Vrymesselaars-beginsels? Hoe ironies!
Bernardo het seker gerieflik vergeet dat amper elke tweede Afrikaner behoort aan Rupert & Kie se Afrikanerbond, of aan een van hulle talle filiale (Solidariteit, Afriforum, ATKV, FAK, Orania Beweging, Erfenis Stigting, ens), of hulle sit in een van die Afrikanerbond/Vrymesselaars kerke; om nie van die talle ander wit gemors te vergeet wat aan die Vrymesselary behoort nie?
Hoe gaan Bernadro vermag om hierdie groot groep Geldmag-omhelsende (linkse) wit gespuis te “bekeer”? Dis niks anders as broeknatmaak-lagwekkend nie. Verder skel Bernardo die “spul blanke Israeliete” uit as “nutcases”; dws Bernardo het nie juis ooghare vir die konserwatiewe blankes nie.
Bernardo en sy bisarre speelgroepie is heel waarskynlik maar net nóg ‘n valse-vlag operasie – nes al die sogenaamde “regse” groepe óók is…
Terwyl intel agent Des Bernardo uitvaar teen die Joodse Rothschild bankiers, ondersteun hy ironies genoeg die Joodse Geldmag se sataniese Vrymesselaars-beleid van vryheid, gelykheid, broederskap, verbroedering, versoening en multikulturalisme; en sodoende ondersteun Bernardo die beginsels van die Vrymesselary soos uiteengesit in punte 25 en 26 van protokol 1, as ook punt 2 van protokol 9 (“The Protocols of the Learned Elders of Zion”).
Bernadro verklaar onbeskaamd dat enige iemand ongeag ras of kleur welkom is by sy groep. Bernardo wil mense oortuig dat hy die (oorheersende swart, lae IK, barbaarse) gemengde samelewing van SA op grondvlak gaan ‘oortuig’ om “saam te staan” teen die Joodse Geldmag, terwyl hy homself onderhewig stel aan die Geldmag se links-liberale Vrymesselaars-beginsels? Hoe ironies! Het Bernardo al probeer om sy sy stories in ‘n swart of wit plakkerskamp te verkoop?
Bernardo het seker gerieflik vergeet dat amper elke tweede Afrikaner behoort aan Rupert & Kie se Afrikanerbond, of aan een van hulle talle filiale (Solidariteit, Afriforum, ATKV, FAK, Orania Beweging, Erfenis Stigting, ens), of hulle sit in een van die Afrikanerbond/Vrymesselaars kerke; om nie van die talle ander wit linkse gemors te vergeet wat aan die Vrymesselary behoort nie?
Hoe gaan Bernadro vermag om hierdie groot groep Geldmag-omhelsende (linkse) wit gespuis te “bekeer”? Dis niks anders as broeknatmaak-lagwekkend nie. Verder skel Bernardo die “spul blanke Israeliete” uit as “nutcases”; dws Bernardo het nie juis ooghare vir die konserwatiewe blankes nie.
Bernardo en sy bisarre speelgroepie is heel waarskynlik maar net nóg ‘n valse-vlag operasie – nes al die sogenaamde “regse” groepe óók is…
Lukas, baie dankie vir jou kommentaar. Omdat ek nog nie van Des Bernardo se ander video’s gekyk het nie, was ek glad nie bewus van die dinge wat jy hier noem nie, maar dit verbaas my nie, want reeds in sy eerste Siener-video het Bernardo homself aan die kaak gestel toe hy die volgende kwytgeraak het:
“Siener van Rensburg het voorspel dat die regering in Suid-Afrika sal verander en oorgeneem word deur ’n swart regering. Maar ek wil dit hier net noem dat ek dit haat om na kleur te verwys. Ek wens dat kleur en die gebruik daarvan heeltemal in Suid-Afrika sal verdwyn, want ek glo dis deel van die oplossing.”
Van watse oplossing praat hy? Dat swart en wit moet verenig en nasiebou, soos wat De Klerk ook graag wil hê?
M.a.w. ons moet ons godgegewe blanke voorkoms prysgee en verbaster, want Des Bernardo het geen erg aan sy wit vel nie. Dit beteken vir hom niks nie, en hy haat dit eintlik dat God hom met ’n blanke vel geseën het!
As jy ’n verloopte hart het, kan jy nie anders as om die dinge wat hy voorstaan na te jaag nie!