ISBN: 1-919728-21-x
Pubikasie Datum: 2003
Grootte (mm): 210 x 147 x 4
Bladsye: 58
R60.00
Die boek is in Holland verban oor die inhoud daarvan. Dit bevat elf artikels wat baie mense die harnas injaag. Dit praat kaalkop oor dit waaroor ander net fluister. Was Adam blank? Wat sê die Bybel oor swartes? Moet Christene sendingwerk onder swartes doen? Wat beteken dit om die ander wang te draai? Is daar ‘n verskil tussen Jode en Judeërs? Wat sê die Bybel oor die uitverkiesing?
Die Christen van vandag behoort die antwoorde op hierdie vrae te ken, maar dis ongelukkig nie so nie. Baie Christene volg die verkeerde weg vas onder die indruk dat hulle reg is.