Vaandel Uitgewers | Boervolk | Siener van Rensburg

Rigters onder die Suiderkruis

Avatar photodeur Dr. N.A. Burger

R100,00

Rigters onder die Suiderkruis is ‘n wetenskaplik saamgestelde vertolking van die geskiedenis van die ware Israelvolk met ‘n spesifieke verwysing na die Boervolk, wat die aangrypende waarhede oor ‘n tydperk van byna 4 000 jaar dek tot aan die Suidpunt van Afrika, met ‘n fokus op aktuele kwelvrae en die onvervulde profesieë wat wonderbaarlik geopenbaar word.

Bestel Dadelik
LET WEL: Om hierdie elektroniese publikasies op Windows te lees kan een van die volgende E-book readers gebruik word:
Lees ons Boekfokus artikel van Rigters onder die suiderkruis »

Rigters onder die Suiderkruis is ‘n wetenskaplik saamgestelde Skriftuurlike vertolking van die geskiedenis van die ware Israelvolk. Spesiale verwysing na die Boervolk, wat die Skriftuurlike Dogter van Sion en Dogter van Jerusalem verteenwoordig, word hierin gemaak.

Die aangrypende historiese, argeologiese, volkekundige en Skriftuurlike waarhede, wat deur die skrywer oor meer as twee dekades nagevors is, word hierin vir die eerste keer op grondige, wetenskaplike wyse behandel. Hierdeur word totale nuwe lig gewerp op talle aktuele kwelvrae van ons tyd.

Hierdie omvangryke boek handel oor die geskiedenis van God se volk en dit strek oor ‘n tydperk van byna 4 000 jaar tot hier aan die Suidpunt van Afrika. Hier het die Boervolk wortelgeskiet en ‘n volk geword. Die aanslae teen die Boerevolk word by die dag feller, maar die waarheid word tog op wonderbaarlike wyse geopenbaar.

“Die Amerikaanse historikus, C W de Kiewiet, sê dat, in teenstelling met die binneland, die verhouding tussen blank en nie-blank in die Kaapse hawestad dikwels intiem was.

“In 1822 het ‘n hele Britse militêre regiment wat ontslaan is, vir hulle Hottentot-vroue gevat. Dit is waar al die Skotse vanne onder die Kleurlinge hulle oorsprong het.

“Teen hierdie tyd was die Trekboere reeds deur bergreekse en semi-woestyngebiede verskans teen wanbeïnvloeding.”

Om werklik die ingewikkelde wêreldtoestande van ons tyd te verstaan, is die lees van hierdie boek vir elke persoon van Europese afkoms ‘n absolute moet. Die skrywer lig die historiese sluier aan die hand van die Skrif oor wat met Israel gebeur het sedert sy wegvoering.

Die onvervulde profesieë ten opsigte van die uitverkore volk, word op opsienbarende wyse uit die Skrif verduidelik.

E-Boek Formaat

Epub, Kindle (azw3), PDF

ISBN 0-9584061-7-0
Bladsye
Datum 1997

Inhoudsopgawe

Inhoud

HOOFSTUK I
Inleiding
Argeologiese en ander wegwysers.

HOOFSTUK II
Historiese aanknopingspunte in perspektief
Israel as ’n seën vir die nasies
Die uittog uit Egipte
Die verbond met Yahweh word nogeens hernu
Die plek van Kanaän in die geskiedenis van Israel
Israel begeer ’n koning
Die Jodedom en Israel na die vlees
Die opkoms van Sionisme

HOOFSTUK III
Skriftuurlike kronologie en die moderne wetenskap
Baäldiens — die heidense erfgoed wat ons Christelike leef-wyse ontsier
Die Mohammedanisme — nog ’n vertakking van die Baädiens
Islam val Europa binne

HOOFSTUK IV
Profetiese agtergrond oor die wegvoering van Juda
Historiese agtergrond oor die wegvoering van Juda
Die Joods-Khazaarse verbintenis

HOOFSTUK V
Die migrasie van die Daniete
Israel trek Europa binne
Die Meroweegse Koninkryk
Die verlore stam van Benjamin
Die Levitiese verwantskap van die Siegberg-families
Die Visigothi of Wes-Gote (275 n.M. — 376 n.M.)
Die Wes-Gotiese Koninkryk in Gallië en Spanje

HOOFSTUK VI

HOOFSTUK VII

HOOFSTUK VIII

HOOFSTUK IX

HOOFSTUK X
Die geskiedenis van die Gelofte

HOOFSTUK XII

BRONNELYS
Bykomstige Bronnelys.