Odes en Psalms van Salomo

ISBN: 0-9584061-7-0
Pubikasie Datum: 1997
Grootte (mm): 212 x 136 x 12
Bladsye: 118

R100.00

Die Odes en Psalms van Salomo is ‘n samestelling van twee werke wat datteer min of meer uit die 1ste eeu n.m. Die Odes was dikwels in samehang gevind met die Psalms van Salomo en die rede waarom Salomo as die skrywer van beide beskou word.

Die Psalms is ‘n samestelling van 18 werke wat veral gewild was onder die vroeë christene maar met die koms van die kerk verlore gegaan het. Eers weer in die 17de eeu het dit onder die publiek aandag gekry.

Beide werke bevat pragtige beeldspraak asook ‘n merkwaardige perspektief wat ‘n aanduiding is van verskeie vroeë christen ideale en behoort van groot waarde te wees vir enige bycel student.

SKU 0-9584061-7-0 Katagorie Tags , , , , , , ,