ISBN: 1-919728-23-6
Pubikasie Datum: 2003
Grootte (mm): 210 x 147 x 4
Bladsye: 56
R60.00
Die Bybel praat baie keer van hierdie wesens, maar dit word nie duidelik gesê wie of wat hulle is nie. Daar word ook soms na hulle verwys as diere van die veld. In hierdie publikasie word hulle karakter en lewenswyse breedvoerig behandel, asook die belangrike rol wat hulle aan die einde van die tyd sal speel. Om te kan verstaan waarom die wêreld in so ‘n haglike toestand is, is dit nodig dat u weet van wie hier gepraat word.