ISBN: 1-919728-33-3
Pubikasie Datum: 2002
Grootte (mm): 210 x 137 x 6
Bladsye: 78
R120.00
Esra en Nehemia in die Bybel is die eerste twee dele van hierdie reeks boeke deur Esdras. Hy vertel in hierdie twee boeke oor wat aan die einde van die tyd met die mens gaan gebeur, maar gee ook ander belangrike inligting. Dit is sterk profetiese boeke