Ek hoor die volk roep tot God

ISBN: 978-0-6397 1808-8
Pubikasie Datum: 2022
Grootte (mm): 210 x 137 x 9
Bladsye:

R150.00

Die gesigte van Siener van Rensburg wat hier behan del word, het betrekking op gebeurtenisse wat gedurende die afgelope dekade of wat in Suid-Afrika, asook die res van die wêreld, afgespeel het, of besig is om in vervulling te gaan.

Dit sluit in die volgende: grenslyne wat verlê word; ons taal en volk word uitgerangeer; ’n ontsaglike burgeroorlog in Rusland (Siener sê dis ook die aanloop tot die 3de Wêreldoorlog); die ergste droogte in SA se geskiedenis; die korona-plandemie – ’n wêreld in gevangeskap; alles wat verberg is, word oopgevlek; verraad in eie geledere; die NG Kerk se troubreuk; hongersnood wêreldwyd; Ierland word onafhanklik; beurtkrag en Koeberg; die karre staan op die bulte; mystakings; Brittanje se ondergang, en ons volk se terugkeer tot God.

Katagorie