Sy lewe en profesieë

Lees die verhaal van hierdie profeet en Godsman

R380

Die Sesde Gebod

R60.00

ISBN: 1-919728-23-6
Pubikasie Datum: 2003
Grootte (mm): 210 x 147 x 4
Bladsye: 56

Let wel: As gevolg van ons ligging in Ladismith word alle bestellings eers Woensdae deur die koerier opgetel. Meeste pakkies behoort dus teen Vrydag afgelewer te word.

God het suiwerheid geskep. Jy mag nie egbreek nie — in ons Bybel is dit die Sewende Gebod en een waarvoor God duisende mense wat dit oortree het, uitgewis het. Weet u werklik wat beteken die Gebod –  Jy mag nie egbreek nie?

Relevante Publikasies

en die dagboek van Anna Steenkamp

Lees hierdie merkwaardige verhaal van ‘n groepie trekkers se optog na Palestina.

R140