ISBN: –
Pubikasie Datum: 2010
Grootte (mm): 210 x 143 x 5
Bladsye: 116
R100.00
Die Kampdokter is spesiaal saamgestel vir mense wat wil voorberei vir die tyd wat ons in die veld sal moet oorleef. Aangesien dokters en apteke dan nie beskikbaar sal wees nie, moet ‘n mens jou eie soort voorbereidings kan tref. Enigiets van insekbyte tot die geboorte van ‘n kind word bespreek en word raad verskaf deur kundiges. Baie van die rate is in elk geval handig om byderhand in die huis te hê. ‘n Lys medisyne waarsonder ‘n mens ientlik nie kan klaarkom nie, word ook verskaf.