Die Kampboek

ISBN: –
Pubikasie Datum: 2009
Grootte (mm): 210 x 146 x 7
Bladsye: 118

R100.00

Die Kampboek is spesiaal saamgestel vir mense wat in ‘n noodsituasie in die veld moet deurbring, maar kan ook handig wees vir normale kampeerders. Daar is aanwysings vir ‘n veld-oond, ‘n koelkas, waterfilters, resepte vir die kampvuur en baie ander interessanthede. Mense wat slegs vir ‘n naweek of langer gaan kamp, kan vars groente en vrugte saamneem en teruggaan huis toe as dit op is. Wanneer ons egter vir ‘n onbepaalde tyd in die veld moet gaan bly, moet beter voorbereidings getref word, soortgelyk aan wat die Voortrekkers moes doen en preservering van voedsel is iets wat onder die knie gekry moet word.