Vaandel Uitgewers | Boervolk | Siener van Rensburg

Die Gety het gedraai

Avatar photodeur Adriaan Snyman en Piet Pretorius

R180,00

Die Gety het gedraai handel hoofsaaklik oor die profetiese vooruitsigte wat Siener van Rensburg vir ons dag en tyd vir die wêreld en Suid-Afrika voorspel het.

Adv. P.J. Pretrius (die skrywer van Volksverraad) en Adriaan Snyman het saamgespan om Die gety het gedraai te skryf. Dit handel hoofsaaklik oor die profetiese vooruitsigte wat Siener van Rensburg vir ons dag en tyd vir die wêreld en Suid-Afrika voorspel het.

Die gety het gedraai, is ‘n boodskap van hoop en dit voorspel ook ‘n heel nuwe toekoms vir ons land.

In DEEL I skryf adv. Pretorius in sy voorwoord: “As ons dit wat moet plaasvind verstaan, sal ons verstaan dat Suid-Afrika moet gered word om as verskansing teen die komende verworwenheid vir Christene hier en regoor die wêreld te dien. Ons (Suid-Afrika) word “God se geestelike verbondsark”.

In DEEL II behartig Adriaan Snyman o.m. ’n aantal herontdekte briewe wat Boy Mussmann aan Rhodesiese vriende geskryf het. In hierdie briewe kry ons nie net ’n duidelike beeld dat die gety dwarsoor die wêreld besig is om te draai nie, maar ook dat Suid-Afrika bestem is om die ‘Nuwe Kanaän’ vir die mensdom te word.

Dimensions 136 × 22 × 213 cm
ISBN 978-0-6399778-0-5
Bladsye 282
Datum 2018

Inhoudsopgawe