R150.00
ISBN: 1-919728-51-1
Pubikasie Datum: 2005
Grootte (mm): 212 x 136 x 7
Bladsye: 140
Let wel: As gevolg van ons ligging in Ladismith word alle bestellings eers Woensdae deur die koerier opgetel. Meeste pakkies behoort dus teen Vrydag afgelewer te word.
In die jare 1947-1956 is daar altesaam 15 Hebreeuse Jubilee-perkament- rolle in vyf verskillende grotte by Qumran gevind, wat ’n aanduiding is van die belangrikheid van die Jubilee-geskrifte by die Qumran-gemeenskap. James VanderKam se vertaling van die Etiopiese teks, wat hier gebruik word, word beskou as die mees betroubare en korrekte vertaling.
Die Boek van Jubilee vertel in diepte die verhaal vanaf Adam en Eva tot waar Israel die land Kanaän bereik – dit skets duidelik die ontwikkeling van Israel tot ’n volk en die betekenis van die Jubeljaarfeeste gedurende Israel se swerftog deur die woestyn.
Lees hierdie merkwaardige verhaal van ‘n groepie trekkers se optog na Palestina.
Die Vaandeldraer
Gewone Publikasies
Kort Publikasies
Apokriewe Boeke
E-Boeke