Gratis E-Boek | COVID™ (PDF)

ISBN: —
Pubikasie Datum: Februarie 2022
78 Bladsye
Formaat: PDF

Hierdie Publikasie is gratis. Klik asseblief op die onderstaande skakel om af te laai.

COVID™ – Niks persoonlik nie, dis net besigheid…

 

Hierdie publikasie is hoofsaaklik ‘n samevatting van gebeure oor die laaste twee jaar. In werklikheid van 2008 af met die N1H1 virus. “Follow the money” soos die engelse uitdrukking is, en dit is seker die beste advies wat ‘n mens enige iemand kan gee wat agter die kap van die byl wil kom. Aangesien daar nog vorentoe heelwat nuwe verwikkelinge gaan wees in die sogenaamde “epidemie” is daar besluit om die publikasie sover moontlik in die toekoms op datum te hou. ‘n Lys van veranderinge en korreksies sal hieronder verskyn met elke nuwe uitgawe. Enige iemand wat dalk ‘n fout, vermiste skakel, foutiewe inligting of enige iets anders raaksien, kan ons gerus kontak.

Bronne wat aangehaal is, asook enige verwysing na studies, word direk in die betrokke paragraaf na verwys deur skakels. Dit help hopelik lesers om makliker verder op te lees of om die betrokke skakels met ander te deel.

Dit is skokkend om te sien hoe min mense regtig weet of wil weet wat aangaan – selfs onder sommige van ons eie volksgenote! Nietemin hoop ons die boekie help om ‘n paar mense om tot die waarheid te laat kom.

Korreksies en Veranderinge

WEERGAWE 1.1 (FEB 2022)
Bl 11. – Skakel na artikel: “Yes, HCQ is scientifically proven against Covid”
Bl. 13 – Foto van Dr. Malone
Bl. 21 – Typo
Bl. 26 – Skakel reggemaak
Bl 29 & 30 – Foto’s geskuif
Bl. 32 – Skakel na dreigmente aan Angelique Coetzee
Bl. 37 – Geldmag en BlackRock word bespreek.
Bl. 51 – Byram Bridle studies | ACE2 reseptors
Bl 56 – HIV behandeling bygesit
Bl 57 & 58 – Aborsie Teks aangepas
Bl. 59 – Foto van Luke Montagnier
Bl. 61 – Hartaanvalle in Sport bygesit