ISBN: 1-919728-36-8
Pubikasie Datum: 2002
Grootte (mm): 210 x 147 x 4
Bladsye: 52
R60.00
In hierdie boekie is verskillende soorte diëte opgeneem onder andere een vir hartlyers, ‘n ander wat verskeie kwale genees, ‘n hele paar wat sal help om gewig te verloor, ens. Daar is ‘n kits dieet, ‘n koffie-dieet, ‘n koolhidraat-dieet, en baie meer. As u na ‘n dieet soek wat u sal pas, sal u dit waarskynlik hier vind.