Elektroniese Publikasies

Ons is tans besig om verskeie van ons publikasies oor te skakel na elektroniese formaat soos epub en mobi (kindle).

Titels sluit in Kerkverraad, Dokument X, Lantern vir die pad, 110 Feite, Dominee wat sê jy daar & Dominee kan dit waar wees, Die Komende Oordele en Sound the Trumpet.

Showing the single result