Ons twis en die vyand neem oor

2011-02-24

Deur Adriaan Snyman


In 1916 het Siener van Rensburg voorspel daar kom nog ’n dag dat ons as volk só onder mekaar sal stry en rusie maak dat ons nie eens sal agterkom dat die vyand ons poorte binnegeval en die stad oorgeneem het nie. Ons onverdraagsaaamheid en onderlinge twiste was dus direk die oorsaak daarvan dat ons totaal onvoorbereid was en geen weerstand kon bied nie.


Hy beskryf dit so: “Daar kom ’n tyd dat ek weer baie in die nuus sal wees. In daardie tyd sien ek baklei ons nog onder mekaar, toe is als meteens verby, en sit ons met ’n swart regering. Dan eers begin die Afrikaner se laaste, maar ook sy felste stryd… (Verder het hy ook gesê ): Ek sien daar kom ’n tyd dat die hele wêreld omgeploeg is (dis die uitbreek van die Derde Wêreldoorlog, en dinge is baie deurmekaar – sy eie woorde).

Vandag is dit weer die geval. Terwyl daardie einste vyand ons doodmaak, vertrap, verneder, verag en bespot, is óns besig om mekaar aan die keel te gryp, mekaar te vertrap, te verneder en te bespot. En dit oor nietighede wat absoluut niks met ons vryheidstryd te doen het nie. Ook op hierdie Blog kook gemoedere oor, hoor ek stoelpote breek en vuiste klap.

Liewe volksgenote, veg ons dan nie al dekades lank vir dieselfde saak nie? ’n Saak waarvoor baie letterlik reeds alles opgeoffer het — werk, huwelik, familie, vryheid (ja, as u dit nog nie weet nie, talle slyt hul dae in die gevangenis omdat hulle vir ons volk se eer opgestaan het); en les bes is daar die meer as 30 000 wat soos diere geslag is — om geen ander rede nie as dat hulle beelddraers van ons volk was. Dan praat ek nie eens van hulle wat vermink of in smart en rou gedompel is nie.

‘n Tydjie gelede kry ek ’n oproep van ’n bejaarde dame wat by my wou weet: “Hoe lank nog? Hoe lank moet ons nog hierdie verskriklike dinge verduur? Hoe lank nog die uitwissing van ons volk aanskou? Ek kan nie meer ‘n oog toemaak nie. Saans huil ek my aan die slaap en in die nanagure huil ek my wakker oor my volk se ellende… Sê my tog —Gee De Klerk dan nie om nie? Raak hierdie dinge hom glad nie?”

My antwoord aan haar was:

“Na al sy leuens, bedrog en sy swart vriende se gruweldade teen sy eertydse ondersteuners en volgelinge, soek ek tevergeefs in ’n toespraak of koerantberig na ’n trooswoordjie vir jou; soek ek tevergeefs na ’n foto van hom by ’n oop graf saam met ’n vermoorde se familie en vriende.

En die Kerk?

Hy gee tog seker om!

Sestien jaar lank al predik hy vergifnis, liefde en hande vat. Sondag na Sondag word dit by gemeentes landswyd ingehamer. Selfs ’n Angus Buchan versamel tweehonderdduisend Afrikaners op Loftus, en kondig met trots aan dat hy, Angus Buchan, (nie die Almagtige nie) Suid-Afrika vir Christus omgekeer het. Vir watter “Christus”? wil ek vra, want as die Gees van die Messias die land dan omgekeer het, WAAR is die resultate? Die vrede, voorspoed en veiligheid? Hoekom sien ons niks daarvan nie?

Hoe is dit moontlik dat Buchan se duisende bekeerlinge, al die dominees, pastore en priesters se preke, al die lofsange, al die hallelujas nog nie vir een enkele dag die vloek van die swaard van ons teruggehou het nie? Iewers is daar ook in die kerk groot fout (soos Siener gesê het.) Hoekom anders dan raak dit by die dag net al hoe erger?

Asseblief, goeie vriende (en minder goeie vriende), laat ons die gifpen en strydbyl voorlopig begrawe — voorlopig, ja, want aanstons sal ons dit moet uithaal, en sal die vyand (sowaar as wat ek leef) weet teen Wie hy hom verset het!

56 thoughts on “Ons twis en die vyand neem oor”

  1. Dit klink vir my soos ‘n doodse stilte wat neerdaal en ek hoop en bid dat my volk nou in verootmoediging sal gaan en ons ‘n omkeer na vader JaHWeH sal maak sodat hy ons sal genees en ons land weer vir ons sal teruggee soos hy belowe het. Ek gaan spesiaal vannaand vir my volk intree by onse Vader.

    Seënwense aan almal. Ek bid Num 6:23-27 oor julle.

  2. Ons lewe, met al die gebeure in Egipte en Afrika , in die tyd wat die profeet JeshaJah in hoofstuk 19 van praat. Lees dit gerus en word bemoedig.

  3. Ek reken die simboliek van die verwoesting in Christchurch moet defenitief die aanduiding wees van die val van die KERK, of ineenstorting daarvan. Ook is dit die Illuminatie wat nou besig is om al die rykdomme van die aarde vir hulself in tepalm deur die demon-cracy oral in te stel deur anargie en wanorde.

    1. Philippus Badenhorst

      @ Frikkie… toevallig op f/b vandag dit beaam…soortgelyk. Die ‘katolieke-moslems’ en ander gelowe word tans die ergste getref. Wonder wanneer tref die ergste ooit, waar dit die meeste gaan saakmaak…Engeland !!!

  4. ja, ons stry dan sit ons met n swart regering, dit het al gebeur, dink ek. Wat nou wag is erger as wat ons dink, veel erger, baie van ons gaan nie die einde hiervan sien nie, dit moet ons gewis maar weet

    1. Ons beveg mekaar oor grondgebied, die een sê Transvaal en Vrystaat, die een sê alles, die een sê `n klein volkstaatjie iewers en en en… My mede-volksgenote, word asb wakker. Daar is slegs EEN grondgebied wat verower moet word en dis die grond van jou eie siel!!!
      Reinig hierdie grond vir Abba Vader, pas die geregtigheid op hierdie grond toe, verwyder al die euwels eers hier, soos naastehaat, onverdraagsaamheid, jaloesie, afguns, ongeduld, selfverheffing en vele ander bose eienskappe. Eers as die oorblyfsel hulle grondgebied gereining het, sal die Messias kom na Sy enigste Tempel, die gereinigde tempels van Sy kinders. Dit is sy koms, dit is die krag van Elia wat gaan verskyn, dit is die innerlike betekenis van die grys (Wysheid) en bruin (Krag) pakke wat nie verstaan word nie. Hierdie dinge moet innerlik in jou plaasvind en terwyl ons ons besig hou met die voorafgaande uiterlike dinge, gaan alles by ons verby. Pas die liefde na buite toe, na jou behoeftige volksgenoot toe, en nie die geregtigheid nie. Die Geregtigheid van JaHWeH is ontsettend belangrik- vir jouself. Dis nie jou werk om jou broer te oordeel nie, dis jou werk om hom lief te hê.
      Liefdegroete
      Dirk

  5. Stem volkome saam met Dirk hierbo – terwyl ons baklei oor wie is Afrikaner en wie is Boer , en ons gedurigdeur in ‘n tweestryd gewikkel is oor nietighede , word ons volk nog steeds uitgemoor , verneder en vertrap . As ek kyk hoe Libie en Egipte opgestaan en baklei het vir wat hulle glo is reg (en dit ook reggekry het) en ek kyk na ons volkie deesdae , dan kan ‘n mens net wonder hoeveel ruggraat ons werklik nog oor het. Soos Oom Adriaan tereg opmerk , laat ons maar die gifpenne neersit , want alhoewel daar baie krag in die pen is , is dit ongelukkig omtrent al wat ons ou Boervolkie omtrent nog goed kan doen . Laat ons almal eendragtig eers verootmoedig en die aangesig van Yahweh met jou hele hart soek , en HY en Hy ALLEEN SAL ONS UIT HIERDIE GEMORS VERLOS . Amen !!!

  6. Baie dankie aan almal met die lang geduld. Ek vra weer eens omverskoning as ek iets gese het wat enigiemand te nagekom het. Ja, ons moet werklik ophou om onder mekaar te twis en te kompeteer wie meer weet asdie volgende een en ophou om aan onsself in die proses punte toe te ken. Ons speel mos nie politieke tennis nie. Dit tyd vir ons volk om bymekaar te staan SONDER TWIS EN TWEEDRAG, mekaar in die oe te kyk en hartlik te verwelkom in die familiekring, is NOU. Ons reelings moet klaar getref wees, ons plek van veiligheid klaar voorberei. Al waarmee ek tans ‘n probleem het is met die brandstof. Dit het so duur geword, ek bekommer my meer oor kos, alhoewel ek weet dat brandstof my moet bring waar ek moet wees. Sterkte aan almal, hoop ons kom ongeskonde deur hierdie naweek. GROETE.

    1. Philippus Badenhorst

      @Doreen… salf jou eiendom… bly waar jy is en vergeet van brandstof opgaar en trek.. Hou jou lampies vol olie. Van iemand wat weet.

      1. Philippus, Baie dankie. Ek neem kennis van wat jy se. Ek is eerlik as ek vir jou se dat ek ‘n vrees het omdat ons weet dat elke stad en dorp se woongebied is opgedeel in blokke. Die betrokke inwoners van die loksies weet presies wie watter blok gaan aanval, en hulle is opgedeel teen 1000 per blok. Nou sal jy se Vader is groter as dit. Dit is heeltemal waar, Maar weet jy ek het so 20 gesinne na wie ek omsien.As ek salf en bly en hulle weet nie daarvan, is hulle daarmee heen,. Iewers moet ons help om weer ‘n volk te kan bou. Gee my enige raat hieromtrent, en stres my dood. En die tyd kom nader.

    2. Doreen ek wil nou nie ‘n debat hier uitlok nie, maar ek dink die Hemelse Vader het vir ons verstand gegee. Ja jy moet voorberei op dinge wat gaan kom, genoeg brandstof en diesel opgaar asook baie kos, want ons weet nie hoe lank die oorlog gaan aanhou nie, jy kan ook na suidlanders se web toe gaan, hulle gee nogal goeie wenke en hoeveelhede wat jy kan opgaar. Moenie toelaat dat jy gevang word sonder olie in jou lamp nie, dis beter om voor te berei. Jy sal ook by hulle kan uitvind waarna toe as die moeielikheid begin indien jy nie vir jouself plek het nie, maar dit sal wys wees as jy kan uitvind vir ‘n veilige hawe. Baie mense verwag van die Hemelse Vader as Hy vir hulle ‘n fiets gee, Hy hulle nog daarop moet tel en rondstoot. Ons kry als in die skrif en by Siener en Vaandel verniet, dit is wat ons daarmee doen.

      Groete Susan

      1. Susan, jy is reg. Volgens Mat 24:15 moet ons na die berge vlug wanneer die verwoesting kom. Vader se self so, ook moet ons volgens Esegiel 4 genoeg kos en water bymekaar maak vir die verdrukking wat kom. Ek weet daar is mense wat se dat as jy glo jy niks sal oorkom nie, maar ons sal liewer doen wat Vader Yahweh ons beveel om te doen.

  7. WAAR IS GOD ?

    So vier maande gelede het ‘n ene Sam my die vraag gevra, juis omdat ons so onder mekaar raas en baklei. Hy wou ook weet hoekom God dan nie intree en sy Volk genees nie. My antwoord was soos volg:

    Sam, gegroet,
    Die vraag kan seer sekerlik op baie maniere gevra en beantwoord word.
    Omdat ek baie in die Ou Testament delf is daar vir my soveel antwoorde, maar wat vir my
    uitstaan is wat met GOD se Volk gebeur elke slag as hulle vermeng met ander volke. Vat as voorbeeld die saak van Phineas wat die man van Israel en sy Medianitiese vrou met ‘n spies
    dood gesteek het en toe hou die sterftes onder die Iraelite op, dit is nadat 24,000 reeds deur GOD uitgewis was. Num.25:6-9
    Kyk ons vandag na ons Volk dan sien jy hoe die mooiste dogters om die nekke van die swarte hang of selfs al ‘n groot vrou met ‘n baster op die heup. Dan het ons nog die vermeetelheid om te vra waar is GOD. Ons hoef nie verder te soek as na ons ou Volkie wat by Bloedrevier n’ duure gelofte aan GOD gemaak het nie. Die vraag kan gevra
    word, maar hoekom maak ons Volk dan so?, hulle behoort mos van beter te weet. Ja hulle weet maar die Mamon god staan eerste .
    HY wat in die verlede leef is blind in die een oog, maar hy wat die verlede vergeet is blind in albei.l

      1. Doreen Stassen

        Philippus jy is reg. As ons De Klerk nie toegelaat het om voort te gaan met sy magsdeling plan nie, was ons nog in beheer van ons eie land. Maar hy het eenvoudig die mense oorrrompel, Pik Botha het mense gedreig dat hulle nie meer gaan pensioene kry nie, en toe word hulle bang. En ons sit nou in ‘n haglike posisie in hierdie land, en slegs die loop van ‘n wapen sal ons reg. Boeregroete.

    1. Baie mooi gestel Chris ek hoop van die wat so verbaster het kan dit lees, hulle moet ook besef daar is nie omdraai na jy verbaster het nie, die een sonde wat jou nie vergewe word nie.

      1. Chris Schlebusch

        Susan, Ja dit maak seer, as ons die spul sien, ek het iewers gelees dat die grootste verraad wat ‘n mens teen sy volk kan pleeg is om sy saad te vermeng. Kyk op http:\\erectuswalksamoungst.us daar sal jy duidelik sien hoekom die Blanke nie met die goed mag vermeng nie.

        1. Doreen Stassen

          Daarom is dit vir my gruwel elke keer as daar ‘n pikswart rubyspeler trou, is dit met ‘n spierwit blonde meisie. Dan wil ek huil van teleurstelling, om te dink so mooie meisiekind is vir een van ons opregte boerseuns verlore. Sal mooi stam moeder maak. Kyk nou weer met Emo Adams. So swart gat. Waar op aarde kan jy glo dat ‘n Afrikaanse meisie nou met hom oopbek vry?Ek word sommer naar. Kyk vir Paula van 7de laan. Daar het sy sowaar ‘n kind wat nie weet of hy wit of swart is nie. Nee mense ek weet nie hoe word hierdie kinders opgevoed nie. Hoe doen mense dit? Verraaiiers van hulle eie volk?

          1. Doreen ek het eenkeer na ‘n preek geluister van een of ander regse persoon, en onder andere het hy gepraat van die blankes wat met basters of swart barbare trou. Nou wat uitgestaan het was dat die satan ook ‘n nasie het op aarde en dat satan wel ‘n beeldskone man was, voor YAHUAH

          2. Jammer ek gaan aan, voor dat YAHUAH hom uitgegooi het, nou dan is dit mos so dat alle blankes nie van Vader afkom nie, maar dat satan se kinders ook wit is, en dat ons nie die onderskeid kan tref nie. Want ‘n blanke met ‘n rein hart en ‘n siel van Vader sal nie oor die kleurgrens gaan nie, maar die res wel. ‘n Kind van Vader se gees, kla ons dadelik aan as ons verkeerd doen. Dit is ook dalk hoekom Vader se in die einde moet die engele bymekaarmaak en hy sal self kom onderskei omdat ons nie sal weet nie. Dit is soos jy se baie mooi meisies, en sonder siel ek kan nie verstaan dat hulle daai reuke en dik lippe walglike asems en kroese swart en bruin velle ens bo ons mooi blanke opregte mans kan kies nie moet slangsaad wees..

            Liefde groete daar

  8. Since a Tunisian fruit seller lit himself on fire in protest on the 17th of December 2010, the world has gone bananas (not that it wasn’t before):

    Unrest in Tunisia
    Unrest in Bahrain
    Unrest in Libya (including a possible outbreak of civil war)
    Unrest in Yemen
    Unrest in Algeria
    Unrest in Morocco
    Unrest in Iran
    Unrest in Jordan
    Unrest in India
    Unrest in Greece
    Unrest in North Korea
    Iran’s warships on the move
    Oil to $100 and beyond
    Record prices in commodities
    German resistance to bailing out the PIIGS
    Italian bond default risk jumps, other PIIGS at risk
    Flooding in Australia
    Earthquake in Christchurch
    South Korean bank runs
    Massive government employee layoffs in various US states (and more to come)
    Record budget deficits in the US and a budget standoff
    Unrest in Wisconsin
    US house prices resume falling
    US treasury yields rising
    US dollar falling
    List of US banks at risk of failing at 18-year highs
    Even the IMF acknowledging inflation in emerging markets caused by quantitative easing in the US

    Yes, it’s been a busy few weeks.

    While these events transpired, the S&P500 rose about 5% and the ASX200 rose by about 2%. And that’s all that matters to Chairman Bernanke. He is willing to see the Middle East go up in flames in the name of the wealth effect. So he continues his inflationary ways, conveniently ignoring the effects this has outside the stock market. (Perhaps he will win the Nobel Peace Prize for his efforts.)

    Crisis Edition
    Saturday, 26th February 2011
    The Daily Reckoning Week in Review – Melbourne, Australia
    By Nick Hubble

  9. Barry, hierdie is skrikwekkende inligting! Dit wys net dat ons werklik aan die einde van hierdie dispensasie of lewe soos ons dit ken, staan. Maaaaaar voor die finale slag, het ons as Boervolk nog baie baie erge smeltkroes om deur te staan, en dan die handjievol wat oorbly, hulle sal dit maak tot dan.
    Intussen verwerk ek hierdie inligting. Dankie, ek waardeer.

  10. Ek verskil van talle persone se kommentaar oor wat die die Groot Leidsman behoort genoem te word. Ek het het ‘n goeie Christen-gefundeerde opvoeding gehad en gebruik net die naam Here of dan Jesus Chrisus. Waar kom die gebruik vandaan om Hom Jahweh en dan weer Jahweh Shua te noem? Ons het nog nooit die Here so genoem nie. Nou word daar nog ook te velde getrêk teen oom Angus Buchan wat “Suid-Afrika vir Christus omgekeer het” en bonop word die vraag daarby gevra “vir watter Christus” ?! Hy het nooit gesê hy (Angus) is die Almagtige nie en natuurlik bedoel hy óns Jesus Christus wat ons almal behoort te ken. Ek haal my hoed af vir oom Angus vir wat hy op sy höe ouderdom vermag en vra myself die vraag af: Wie sal bereid wees om te doen wat hy doen? Die Here sê in Sy Woord dat ons hie haastig of ongeduldig moet wees nie, dinge sal Hy op Sy eie tyd laat gebeur. Gee oom Angus die voordeel van jul twyfel! Ons land se huidige omstandighede sal verander en verbeter, jul moet net verantwoordelik lewe. Oom Angus het reeds die klein saadjie in sommige se gemoed en lewens gesaai. Al is hy nie Afrikaans magtig nie, glo ek hy het alreeds ‘n verskil in sommige se leef- en denkwyse bewerkstellig, al is dit hoe gering. Dit kan juis net deel wees van die verandering wat in ons land kan plaasvind wat ons nou so nodig het en ons as Boerevolk kan laat seëvier. Ek glo ook verder dat oom Angus nog nooit van Siener gehoor het nie en daarom ook niks met met hom in gemeen het nie. Hy doen wat hy moet doen uit eie Christelike oortuiging. Die verskillende weergawes van verskillende persone soos o.a. Raath en Snyman, soos of Die Nag Van Die Lang Messe werklik deur Siener voorspel is en die ware betekenis daaragter, is ‘n ander groot vraagstuk. Wie is reg en wie is verkeerd? Gaan dit om finansiële gewin en hoekom verskil die sg. skrywers so van mekaar? Wat moet die publiek glo? Ek sal dit dus ‘n prioriteit maak om self navorsing te doen en ver na Lichtenburg se museum te reis om daar die “beweerde” voorspellings deur Siener te gaan bevestig. Is dit regtig so deur sy dogter opgeteken, waarom die polemiek in die pers of Die Nag Van Die Lang Messe WERKLIK voorspel is of bewaarheid gaan word? Ek verneem dat Gustav Muller Adriaan se skoonseun is en wil dit amper voorkom asof Muller tans die rol speel van twee karakters in Siener se voorspellings (een as ‘n geestelike leier in ‘n grys pak en aan die ander kant die een van die man in die bruin pak wat die toekomstige leier kan word). Muller verdien bonop ‘n inkomste uit sy vergaderings en DVD’s waarmee hy sy Suidlander-mening bevorder. Die laaste eer alleen kom die Here toe! (Wat die waarheid ookal mag wees)

    1. Hy het Suid Afrika vir homself, buchanan omgekeer, beslis nie vir God nie, gaan doen dan ook huiswerk oor hom en die lot Amerikaners wat so tekere gaan, dalk is daar dan ander insigte, voorspoed

    2. Mev/Mej Regina ….Jy Eil soos my pa altyd sê d.w.s jy sien gesigte en droom nagmerries, Ek is onder die indruk U moet asseblief die goedjies los wat jy soms Rook .. daardie goed wat ñ Polisie man verskriklik kwaad maak. Ek stem ook saam met Mnr Jurwey en ook met Mev Doreen Stassen. Ek hou nie van mense wat glad nie die Geskiedenis van sy eie Soort ken nie en wat nog van sy BYBEL GESKIEDENIS die een kan nie sonder die ander nie (Dit sê wie en wat jy is en waarheen jy oppad is Mev/Mej) en dan die bietjie wat jy wel weet, maak jou moerse gevaarlik … nie net vir jou self nie maar ook vir baie ander.

    3. Regina jou hele skrywe wys vir my daarop dat jy nie die moeite doen om die skrif self te ontleed nie, maar aan skrifgeleerdes en mense soos fungus se lippe hang. Ag nee man word groot en begin lees. Jy kan net die naam YAHUAH op die internet oopmaak en jy gaan oneindig baie te lese kry. Gaan kyk gerus, vra sommer ook vir jou kerk hoekom hulle nie sabbat op saterdag hou nie maar sondag, jy kan ‘n baie mooi lesing oor die sabbat kry by walter veight se site

      Lekker lees en leer

  11. Regina, ons raak nou regtig moeg vir jou alewige foutvindery en die vermoe wat jy het om skoor te soek. Jy is reg Gustav is Adriaan se skoonseun, maar magtig mens, hulle is maar 2 jaar getroud. Wat probeer jy hiermee bereik. Adriaan het die sienboeke al die in die tagtiger jare geskryf? Was Angus toe al op die toneel? Nee, hy het sommer uit sy eie aartappelland gespring. En as jy van geldmaak praat, waarom se jy nie ook hoe hy geld maak uit sy kamstige saamtrekke nie? Jy beter vir Gustav en Adriaan uitlos. Hier sal jy verseker pak kry. En hou jou mening rondom die Suidlanders en Gustav vir jouself, ons wil dit nie hoor nie. Niemand verplig jou om enigsins jou mening op hierdie blad te lig nie, jy doen dit vrywillig. Gustav het, toe daar geen een op die toneel was nie, van Vader self ‘n boodskap gekry dat hy die volk moet waarsku. Hy beskou homself GLADNIE AS DIE MAN IN DIE BRUIN OF GRYS PAK KLERE NIE. HY DOEN WAT VADER HOM GESE HET OM TE DOEN, naamlik om die volk te WAARSKU. Waarom praat jy nie ook van Johanna Brandt nie? Sy is deur ‘n Engel uit haar liggaam gehaal, en Vader het haar gewys hoe gaan Johannesburg lyk gedurende daardie slagting, en die res wat met haar gebeur het, kan jy self navors voordat jy die pad na Lichtenburg aanpak. Die feit dat jy nie Vader se name ken nie, se vir my jy is nog op melk, en het nog geen vaste voedsel ingeneem nie. LOS HIERDIE TWISGIERIGHEID VAN JOU, en besluit wat jy wil doen. Anders, los hierdie blog uit, gaan soek skoor op Boerevryheid. Daar lyk my verdra hulle jou.

    1. Dogter van Juda

      Mooi so Doreen ek stem 100% saam, as dit nie vir al die Adriaans en Gustav’s was nie hoe sou ons ooit die voedsame en belangrike inligting kon kry. Daar is bitter min mense wat hulle lewe en toekoms so in die spêrvuur plaas as die twee nie. Dankie aan julle.

  12. Jurwey Dit is net soos jy daar se. Vader sal nie ‘n verdomde Engelsman gebruik om Sy volk tot bekering te bring nie. Kyk wat het hulle juis aan ons voorouers gedoen, en daarvoor wag daar nog ‘n helse strafgerig op Engeland. Hy sal ‘n opregte Boer vat, soos Siener se, en hy sal met een stem die hele volk bymekaarmaak. Niemand in die land kan voorgee dis hulle nie, elkeen sal weet wie hy is as hy tevoorskyn tree. Die Siener se ook hy kom uit die Oostelike Provinisie, ‘n Boer van gestalte, en sal op sy trekker sit wanneer hy die boodskap by Vader kry dat dit nou die tyd is. Sy trekker sal hy net so op die land los om na die volk te kom. En nog minder sal Vader ‘n Kaffer gebruik om sy volk toe te spreek. DIT SAL ‘N BOER IN MURG EN BEEN WEES. Ek kan nie wag dat dit moet gebeur dat ons hierdie oningeligte mense op hul herrie kan gee nie.

  13. Ek wil dit tog hier katagories stel dat Gustav en Naomi Muller onder geen omstandighede geld uit vergaderings maak nie. Ons is in streke opgedeel en elkeen doen so sy deel om hulle op die pad met Vader se boodskap aan die Volk te hou. Hulle verkoop ook DVD wat Gustav gemaak het, maar magtig, dit is mos nie ‘n sonde om ook te wil lewe nie. Gustav het kinders wat hy moet versorg en Naomi is ‘n vrou wat ook tog agter haarself moet kyk. En verder kom hulle gewone goed soos gewone mense oor, soos tandpyn en groep en verkoue en dinge wat dokters na moet omsien en daarvoor het hulle geld nodig, en hulle het geld nodig vir hul voertuig. Angus Buchan het sy eie plaas waarop hy nou niks doen behalwe sy saamtrekke waaruit hy MILJOENE MAAK, invergelyking met Gustav, mense, dis ‘n grap. Hel ons kan tog nie die boodskapper skiet nie. ONS IS LEIERLOOS SOOS DIT IS!!!!!!!

    1. Man Buchanan is n uitgeslape stuk gemors, en die mans wat so agter hom aanloop ken nie hulle Bybel, of lees dit nie, ken hulle Verlosser, of stel nie belang, waar sal mens sulke groot skares lok veral in vandag se lewe waar Jesus deur die wereld ooral uitgeskuif word, verder ken die satan die Bybel beter as enige van ons, daarom kan hy mense berieg, wees op julle HOEDE, hy, die satan, LOOP ROND SOOS N BRULLENDE LEEU EN KYK WIE HY KAN VERSLIND, wees gewaarsku hy sal enige van sy kinders gebruik en Buchanan is een van hulle

      Groete en mooi loop

  14. Regina, soos die artapelmoer maak jy ook die GROOT fout om aan die Bybel seluktief te glo, of jy glo in die bybel vanaf Genisis tot Openbaring so nie mors jy jou tyd en dan deur jou seluktiwe onkunde weet jy nie waaroor die Woord van GOD gaan nie. So ja, lees asb. al die kommentare sorgvuldig, gaan slaap daar oor en dan kom maak jy die saak reg.
    Boere groetnis

  15. Dit is telleurstellend dat my geloofslewe en gebruik van kleins af om die Here (by Sy naam wat ek ken) Here te noem in ‘n bekgeveg ontaard het. Is daar nie beter sake om te bespreek nie? My mening bly net: julle wat julself skynbaar as sulke groot Christine voordoen, kan nie opreg wees nie, jul woorde en dade rym net nie. Ek spog ten minste nie daarmee dat ek besighede het van watter aard ookal nie; het materiele aardse besittings nou die Alpha en Omega van jul bestaan geword? (niemand hoef te weet waar jou daaglikse brood vandaan kom nie, elke mens het mos sy trots). Dan word daar ook gespog dat “slawe/bliksems” daar werksaam is! Is die tyd van slawerny nie lankal verby nie? Nogtans word die werkers in die besighede so genoem. Hulle is darem goed genoeg om die nodige arbeid daar te verrig. Hoekom rol jy nie jou ou moutjies op en doen die werk self nie? Die genoemde feite strook nie met jul beweerde Christenskap nie en jul moet onthou dat ons almal eendag rekenskap moet gee voor die Groot Regter. Dan word daar ook nog openlik gespog oor wie die “grootste rassis” in die Heelal is! Ek sal baie mooi besin voordat ek so ‘n stelling in die openbaar maak. Verder vind ene Pieter-Jan dit goed om my persoonlik en op ‘n kru wyse af te kraak oor kommentaar wat ek gelewer het. Volgens my, ken ek nie sodanige persoon nie en grens sy uitlatings aan Crimen Injuria. Ek lees mos in die media van sommige Sogenaamde Baie Belangrike Persone se beweerde skandes en het dit met groot belangstellig gevolg. Nou doen daardie selfde persone hul voor as die grootste Christene (seker ook “in die heelal”) wat nie gou genoeg by hul kerk en pastore kan kom nie. Maar oom Angus bly net te goed vir jul en het al baie mense se lewens opreg verryk en verander vir die Here. Wat Johanna Brandt voorspel het, het nog steeds nie vir my bewys dat Siener regtig ook Die Nag Van Die Lang Messe voorspel het en wat die ware betekenis daaragter is nie. Ek is geregtig om my eie navorsing daaroor te doen en het niemand se toestemming daarvoor nodig nie. Doreen, jy het onlangs verskoning gevra vir enigiets wat jy verkeerd mag gesê het op die webwerf, maar dit beteken absoluut niks. Jy val steeds almal aan wat hul eie persoonlike mening lug, so alles is maar PRESIES soos dit was. Jy is die grootste skoorsoeker van almal, kritiek maak my net ‘n sterker mens. Ek val vir seker nie in jul “SOORT” kategorie nie, maar ek voel vreeslik gelukkig en geseënd daardeur. Prys die Here daarvoor!

    Julle sal nie weer van my hoor nie, ek het my sê gesê.

    1. Goeie Middag Mev/Mej Regina… (Wil vir my lyk of ek wel die waarheid gepraat het BO) ..as ek wel kru was glo ek nie Oom Adriaan sou my lees stof op die BLOG toe gelaat het nie … maar een ding is seker jy ken nie die taal van jou herkoms blykbaar so goed nie-dogtertjie, want wat ek wel gesê het is jy maak nie sin nie vroumens, die swartes kan maar maak en breuk soos hulle wil maar elke keer as een van jou EIE soort (die wat jou nou so skaam maak) nou moeg is om altyd terug te staan in die lewe, dan kry hy die wind van voor by jou soort en Angus en dan ons Kerk leraars, julle kan dan nie vinnig genoeg opspring om die SWART NERWE se voete te loop was nie, dis waarom ek sê jy klink soos iemand wat GEROOK is ( Letwel dit het niks met “Crimen Injuria” uit te waai nie die is ñ webtuiste-blog, almal wat hier skryf dis hul opinie so ek gee ook nie om of jy van my hou of nie (As ons jou regtig so ontstel het, wees dan gegroet en gaan asb)so….want jy is wel ook nie die enigste in my lewe wat van my nie hou nie so kies ñ nommer uit 100 000 as dit so klein is en wag jou kans af DANKIE) almal is goed behalwe jou eie soort – wat nog iets vir jou op die stadium voel.(Maar dit het ook gedaal na NUL).. dis waarom ek sê jy “EIL” en net so terloops jy is seker van die tiepe mense wat ñ standbeeld van jouself het met ñ fontein onderlangs, die dat jy so REGVERDIG is …nê, want iemand soos jy moet tenminste iets van homself het op ñ stukkie fondasie te huis. Wat my regtig bekommerd ook maak as jy regtig so lief is vir jou eie mense (Boer Volk) hoekom wys jy dan as REGVERDIGE so gretig na ons die vinger die heeltyd en die SWART GEDROG NASIE vriende en die Rooi nek Angus (tensy Angus nou jou pa of dalk oom is van jou) van jou doen absoluut niks verkeerd nie en manne soos hy wat ek glo hy het sy VEL GESTEEL. Glo my sus julle soort is die laaste wat kan praat en onthou net ek oordeel nie ek wys jou net op jou foute ook sus, want iemand moet dit doen anders gaan jy nooit leër nie (dis nou tussen reg en verkeerd). Ongelukkig vir my sê die BYBEL ek moet my mense (en dis nou ook jy inkluis), waarsku (NUGTER MAAK) teen die onheil maar nou Ja …as jy hulle ook wil omboesem wees vry en doen dit neem sommer een aan.. sou ek sê, sommer ñ mannekie en ñ wyfie ASB …sodat as ek jou sou sien in die straat my vinger kan optel en ek lekker kan lag vir jou, deur die dom dinge wat my VOLKIE doen om in tel te wees met die Hedendaagse Wêreld vandag. Ek kan jou ongelukkig nie antwoord op die opmerking van jou oor..” jy moet jou moue oprol nie en self “…. want jy kan dalk net verkeerde idees kry niggie. JY sal ek van nou af ñ “PARALAKS” noem…om jou tyd en verleentheid te spaar dit Beteken: “IEMAND WAT TUSSEN TWEE PARTYE STAAN EN SIEN EN NOG STEEDS NIE WEET WAAR HY NOU HOORT NIE” en wanneer jy skrik , SKRIK OOK NET WAKKER asb…Ek groet U weereens in getroue Boere Groete Pieter-Jan

      1. Dankie Pieter dit is nie eers nodig vir enige ander persoon om vir reging vas te vat nie ons staan bankvas agter jou, asof jy uit een mond praat ek glo nie ek kon dit beter gedoen het nie.

        Groete

  16. Doreen Stassen

    Jys gegroet. Seen vir jou watookal jy doen. Ek rol my moue genoeg op suster, daarvan kan die hele Suidlanderbeweging van getuig. Ek het nog nooit op my stert gesit en bevele gee nie. Ek sal regtig daarvan hou om te sien hoe jy ‘n gastehuis skoonmaak, koskook, ‘n verhuringsbesigheid alleen hanteer sonder “slawe”? Ag mens. As mens wil die dag, sal jy by almal kan fout vind. Shame. Intussen hou ek ‘n hele paar “Slawe/Bliksems” aan die lewe. Jy hou natuurlik als vir jouself, daarom het jy niks. Nee suster, van werk sal jy my niks kan leer nie, glo my. Sterkte vir jou eensame toekoms. Ek is gelukkig met myself soos ek is en dit waarmee Elohim my geseen het.

    1. OMS TWIS EN DIE VYAND NEEM OOR!

      “In 1916 het Siener van Rensburg voorspel daar kom nog ’n dag dat ons as volk só onder mekaar sal stry en rusie maak dat ons nie eens sal agterkom dat die vyand ons poorte binnegeval en die stad oorgeneem het nie. Ons onverdraagsaaamheid en onderlinge twiste was dus direk die oorsaak daarvan dat ons totaal onvoorbereid was en geen weerstand kon bied nie.”

      Dit was die opskrif van hierdie bladsy:

      Hier op hierdie blog, na 35 plasings, is dit nou `n duidelike bewys dat die poorte van ons volk se harte binnegeval is deur onderlinge twis.

      Die vyand is immers in onsself. Sy naam is “eie ek”. Die innerlike stad is ingeneem in die Boerevolk. Hoe gaan ons met hierdie gesindheid 1 tot 3 miljoen uiteenlopende denkendes kan lei? Om te lei is om te dien. Om te dien is om die minste te wees en liefde in die volk te gee aan suigelinge tot grysaards (in die gees natuurlik). Hoe praat ons met ons eie kleuters? Hovaardig met ons meerdere kennis?? of kniel ons dalk by die kleuter en in die sagste liefde help ons hom reg in sy eie babataal.

      Ons JaHshua het gesê “Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie”. Was dit slegs fisiese kindertjies of was dit eerder kindertjies in die geloof? Is die NAAM JaHWeH, JaHuah, JaHshua, Jesus, Here dan nie die grootste liefde vir die wat Hom dien in liefde nie. Kan die kleuters dan nie hierdie reg tot liefde gegun word nie? Die volk bestaan ongelukkig nie net uit mense wat die Hebreeuse Naam-uitspraak ken nie. Daar is duisende (dalk miljoene?) wat die Here Jesus werklik liefhet en dien soos kindertjies. Luister die Vader na die hart of na die klank van woorde?

      Kom ons dink weer voordat ons elke keer die swaard opneem teen `n kenniskleuter. Dalk is hierdie kleuter `n liefdesheld by ons liefdevolle Meester, baie groter as u en ek wat die Name-kennis besit. Ek kan u verseker dat kennis nie `n voorwaarde vir die koninkryk is nie, maar slegs die liefde. Die kennispad is lank, vra my, ek weet dit tot my bittere spyt, maar aan die einde van daardie pad, wanneer al die kennis voor jou lê, besef jy daar was maar net een pad, die liefde, die nederigheid, sagmoedigheid en ootmoed TEENOOR ALMAL IN JOU VOLK, selfs die wat misleiers volg. Dis juis ons liefde wat hulle sal laat omdraai, nie ons kennis wat meeste van die tyd liefdeloos oorgedra word nie. Om in liefde met iemand te gesels is beter as om in waarheid iemand tereg te wys.

      Waarheid wat nie uit die liefde kom nie, is nie waarheid nie, al is dit waarheid.

      Dit sê ek in die grootste liefde vir julle, my broers en susters in die Naam van Jahshua/Jesus.
      Dirk

  17. Doreen Stassen

    Liewe Dirk. Ek kan nie meer met jou saamstem nie. Maar as mens aanmekaar aangeval word oor nietighede, bly ons almal mense, dan strip almal hul moere. Ek nie ver daarvandaan. Hoe durf mense wat Ons Hemelse Vader nie eers by die naam ken, my te na kom, aanval, skel omdat ek se wie ek is en wat ek doen, verneder omdat ek bediendes het, hemel weet, ten minste hou ek ‘n paar vyande naby my soos die spreekwoord se, en glo my ek kry baie inligting uit hul uit. Maar die vrou het haar visier op my gehad van dag een af. Toe Rynhardt afval, toe neem sy oor en hulle go my al die pad. Het hulle iets teen my waarvan ek nie bewus is nie? En hoe betoon ek liefde teenoor hulle as hul my met soveel haat en nyd gedurig aanval. En hoor nou maar, ek laat Gustav, Naomi en Adriaan DEUR NIEMAND BELEDIG OF SLEGSE OF EERS ‘N KLEURTJIE VAN ONEERLIKHEID AANSPREEK NIE !!!!!. Ek kom uit regse politiek, weet hoe hulle daar dink en die waarheid verdraai, en ek is KLAAR DAARMEE. Al wat nou tel is my Volk en hul veiligheid. EN BASTA MET DIE RES.

    1. Liewe Doreen,
      Baie dankie hiervoor. Ek kan duidelik sien dat jou hart brandend is vir jou volk, en iemand wat dit nie self ervaar nie, sal nie weet wat dit beteken nie. Daardie innerlike geesdrif, daardie mede-lyding, daardie weemoed vir ons eie Boerevolk kan slegs deur ons self verstaan word. Dit is wanneer alle gedagtes aan emigreer, reënboognasie-deelname ens net eenvoudig wyk uit jou bestaan en hierdie komende stryd van jou Volk, die stryd tussen Lig en duisternis alles in jou lewe word. Vergun my asb tyd om jou iets te gee wat ek met baie moeite moes verwerf. Dalk spaar ek jou heelwat “skoolgeld” in die proses.

      Regdeur die Skrif sien ons twee groeperings van gelowiges, regverdiges en heiliges. Openb 7 praat van 144 000 verseëldes bo-op die berg en ontelbare Israeliete uit alle volke wat nader kom. By Jahshua se bruilof is daar `n bruid en gaste. Voor die deur was 5 wyse maagde en 5 dwase maagde. Dit is ons elkeen se eie vrye wil waarna ons wil streef, – heilige (aparte) of net regverdige, bruid of gas, wyse of dwase maagd. Die olie in die lampie is die Liefde, waaruit die Krag om te skyn voortkom. Die dwases het nie die nodige liefde gehad om deur die deur te gaan nie en het nie deel van die bruid geword nie.

      Hoe lyk `n bruid dan? Eenvoudig, sy word deel van die hoogste hemelse orde, sy volg haar Man orals waar Hy heengaan en sy het GEEN eie wil nie. Haar wil is die wil van haar man. Daardeur word jy egter nie `n robot nie, net soos wat `n goeie vrou binne die wil van haar eie man nog steeds alles self verrig, maar binne sy goedkeuringsraamwerk. Vergelyk die vrou van Spreuke 31, wat alles self doen, maar het te alle tye haar Man se goedkeuring in gedagte. Vir die Bruid van JaHshua om hieraan te voldoen, moet sy die vereistes wat neergelê is in die bergpredikasie van Matt 5-7, nakom. “Welgeluksalig” is die sagmoediges, armes van (eie) gees, barmhartiges, vredemakers, ens. Hierdie driemaal salig dui op die hoogste hemel wat beskore is vir elkeen wat hierin kan slaag, naamlik om te alle tye binne hierdie orde te bly. Die strewe na hierdie orde word genoem die pad van die innerlike wedergeboorte. Dit is `n steil pad, met baie teleurstellings, maar `n noodsaaklike smeltkroes vir die voorbereiding van jou siel as Bruid van die Grootste, Wonderlikste Bruidegom. Uiteraard sal `n gas op die bruilof iemand wees wat `n goeie lewe lei, maar nie alles en alles vir hom gee nie, en sal daardeur nooit in die hoogste hemele kom nie, maar in die laer gedeelte.
      Om deel te wees van JaHshua se Bruid, maak jou deel van die Skepper Self. Om `n gas te bly of `n weggewysde van die bruilof, maak dat jy vir ewig en ewig deel van die skepping sal bly. Dit is dus ons eie keuse om te wil deel word van die Skepper waar ons vir ewig en ewig welgeluksalig in Hom en Hy in ons sal voortbestaan en heers oor alles wat geskape is, en ook Sy skeppingsarm sal word van alle nuwe skeppings. Man en vrou is `n volkome EENHEID sê die Skrif en wat Elohim bymekaar gevoeg het, kan niemand skei nie.

      Maar dan! moet alle emosies wat nie in Matth 5-7 voorkom nie, uit ons wese wyk. Die grootste, sagste en nederigste Liefde is al wat jou in staat sal stel om hierdie taak te verrig. Dit, ou sus, is die opneming van die eie kruis, naamlik die eie ek. As iemand jou nog kan ontstel, as jy wrewel voel,- hierdie emosies is vreemd vir die Gees en moet uit die innerlike verwyder word deur deur die smeltkroes te gaan. Slegs jou liefde vir JaHshua sal dit kan laat realiseer, nooit sal dit met eie krag gedoen kan word nie.

      Nou, aan die einde van tye word die volle wedergeboorte weer belowe, (laat reëns van Joël 2) net soos die vroeë reëns in Hand 2. Destyds het `n groep mense die volle krag van die wedergeboorte ontvang en het meesters oor die materie geword. Veronderstel jy ontvang die wedergeboorte nou en jy het nog wrewel teen iemand soos ons irriterendes op hierdie blog. Jou woorde sal nou volle skeppingsdade word. Sê maar ons sê iets simpel soos “ag man, vlieg hel toe”. Omdat jy Bruid is, sal jou woorde die volle krag van jou Man dra en hierdie persoon sal onmiddellik haar oë in die hel oopmaak! Is dit wat ons wou hê? Daaruit kan jy sien dat die kruisiging van die eie ek slegs deur die nederige, selfverloënende, en selfvernederende liefde sal kan geskied.

      As jy belangstel, lees meer op ons webwerf, oor die pad na hierdie wedergeboorte op http://www.nuweopenbaring.co.za

      Liefde van jou broer, wie JaHshua vir meer as `n jaar in `n pynlike siekbed moes sit om hierdie waarheid te vind. Mag dit makliker met julle almal gaan.
      Dirk

      1. Doreen Stassen

        Dirk, dit is sterk medisyne wat jy my hier ingee. Ek moet dit eers verwerk, en sal vir jou mettertyd ‘n boodskappie teruggee.
        Boereliefde vir jou.

  18. Dogter van Juda

    Beste Dirk, ons ken jou weë en waardeur jy is en soms het ek jou kwalik geneem oor sekere gebeure maar as daar een ding is waarvoor ek jou kan prys dan is dit jou liefde vir jou medemens. Wat jy al vir die haweloses gedoen het is regtig prysingswaardig. Ek self was altyd reg vir ‘n geveg met woorde wat baie seer maak en as dit eers uit is kan jy dit nie terugneem nie. Maar die afgelope jaar het ek ervaar dat hoe nader ek aan Vader JHWH beweeg hoe minder het ek lus vir baklei. Deesdae sal ek eerder stil bly of wegstap (al voel dit ek kan moord pleeg). Ons moet lewe sodat die mense kan sien ons dien JHWH. Soos Doreen ook genoem het is dit soms moeilik wanneer iemand doelbewus jou aanval maar dit is dan wat jy terugkeer en nie op die uittarting deelneem nie. Sodra die ander wat nog geetelik dood is besef ons reageer nie sal hulle van self die blog verlaat en ander weivelde gaan soek om skoor te soek. Ek vertrou dat jy nou heeltemaal herstel het van jou siekte en mag Vader jou ryklik seën.

  19. Doreen Stassen

    Julle altwee het my nou skaam gemaak. Ek beskou myself as ‘n gesalfde, uitverkore, selfs witbroodtjie van die Allerhoogste en ek erken hierin al my foute. Soos jy se, ‘n mens lewe in stryd Susan. Daai duiweltjie in jou wat net sit en wag om tot oorlog ooor te gaan moet uitgeroei word. Dit is nie altyd maklik nie. Die humeurtjie ook. En tog sal ek vir jul se is my hele lewe opgeneem in my volk, my taal en my Godsdiens. Ek wil nie he julle moet die verkeerde indruk van my kry nie. Somtyd het mens mense nodig soos julle om jou tone goed plat te trap net om jou op die regte spoor te help bly. Groetnis en baie sterkte. Pieter en ken nie jou siekte nie, maar sal spesiaal vir jou bid. Mooi dag.

    1. Dogter van Juda

      Doreen ha-ha nou lag ek lekker vir jou. Eerstens is dit nie Susan nie dit is Dogter van Juda en dit is Dirk wat siek was en nie Pieter nie. he-he-he boere groete

      1. Doreen Stassen

        Ek belowe jou ek drink net water!!!! Dit is nou as jy so tussen werk nog aan die rekenaar timmer!! Dankie man.

        1. Doreen dankie dat jy aan my dink al het ek nie aandeel in die artikel gehad nie. Weet jy wat ek dink mens kry geestelike en ligaamlike siekte, en alhoewel ons almal al ‘n geliefde gesien het ly onder ligaamlike siekte (ek het my pa 30jaar sien ly voor Vader hom op ‘n jong ouderdom van 60 kom haal het) dink ek die geestelike siekte wat ons almal ervaar is die heer ergste, want wonde genees en daar is pille vir pyn, maar die seerste van als word gebere in die gees en ons onderdruk net die heeltyd, want daar is nie tyd om als te verwerk nie want die seer word net elke dag groter, en ons dra die seer van ‘n hele apartgestelde volk, die moord, verkragting,armoede die lys gaan net aan en aan, ons weet dat Vader se ons moet die las van geestelike siekte vir Hom bring, en ek kan nou net van myself praat as ek se ja ek vat dit na Hom toe, maar ek maak telkemale die fout om dit weer te gaan haal. Ek weet Hy weet hoe ons voel, want Hy was self mens en het ook gevoel wat ons voel. Die probleem is net hier in ons koppies raak die denke nie beter nie, as daar ‘n pil is vir dit laat weet my asb.

          Liefde en moenie jou doodwerk

  20. Dankie, Dogter en Doreen

    Julle woorde is `n riem onder die hart. Sien, dit is wat liefde is. Die een gee, al is dit net woorde, en die ander neem hierdie woorde in sy hart op en nou verhoog sy liefde vir sy naaste wat sulke mooi goed sê. So saai ons liefde en moet ons uit die hemele liefde maai. JaHshua brand om Sy liefde in ons harte te stort, maar o wee, ons sal sterf van `n druppeltjie, WANT ons saai skraps. Dan moet hy ons maar skraps laat maai, anders sterf ons letterlik van Sy liefde.

    Dankie vir die beterskap wense. Ek is darem weer 100% nadat ek bedlêend was, `n ruk in `n rystoel, toe krukke en nou gaan ek voort. Dit was rumatiek en jig. My probleem was dat ek so besig was met die “dinge van die Vader” dat ek nooit by die “Vader van die dinge” uitgekom het nie. Dis miskien ook jou probleem Doreen. Daarom was my 16 maande op my rug, hulpeloos en afhanklik van my naaste se ontferming oor my (ek was die hele tyd in `n tentjie in die Steenkampsberge) die beste medisyne vir ootmoed en nederigheid.

    Moet asb nie dink ek is nou `n ootmoedsheld of liefdesheld nie! ver daarvandaan. Elke dag is `n stryd teen die eie ek. Hierdie volk waarmee ons werk is so ver afgedwaal, jy strip jou sommer nou-nou. Drank, dwelms, vegtery, hoerery is aan die orde van die dag in ons volk. Ons kom in kontak met honderde hulpbehoewendes per week. Ek wens partykeer dat ons Israeliete bietjie vir `n week wil kom kuier om net eerstehands met die situasie kennis te maak. Daardie euforiese “VOLK” verdwyn gou-gou as jy die werklikheid op die grond sien. Seuns met oorbelle, dogters met tongringe, bo en behalwe die tatoeermerke kom daagliks hier aan. Nou moet jy Boerseuns en Boervrouens probeer maak uit hulle. Partykeer voel ek ek wil hul ouers met `n sambok bykom.

    Maar dank ons Vader, met Sy liefde en Krag kan ek en my wonderlike personeel elke dag met hierdie taak aangaan. Dis wonderlik hoe Vader verskillende persone met geestelike gawes toerus om uiteindelik `n formidibale span teen die bose te stel. Om kos en skuiling te gee, is sekonder, dis die Woord wat primer by die volk moet kom. Daardie Woord is eerstens jou eie personeel se dade en optrede in liefde en daarna is dit lering, meestal melkkossies, – doen aan ander wat jy aan jouself gedoen wil hê, – is die leuse. As almal dit kan bemeester, is ons reeds in die hemel!

    Mense, die oes is groot en die arbeiders min. Tyd vir kerk-hou is verby, dis nou tyd vir dade en werke, of die hele volk verdwyn in hierdie NSA gemors.

    Kontak my by dogtervansion@gmail.com as ek enige literatuur kan aanstuur wat sal help met die innerlike vorming. JaHshua was goed en alles is nou beskikbaar. Wil dit net nie hier plaas nie.

    Liefde en seën
    Dirk

        1. Dogter van Juda

          Beste Dirk, wat ‘n pragtige geskenk het ons nie ontvang nie! Kom hierdie stukke voor in die boek “Nuwe Openbaring” of waar kan ons meer daarvan kry? Wat ‘n vreugde om so te kan lewe, dit inspireer my om harder te probeer om in diens en liefde vir my naaste te lewe. Dankie daarvoor. Groete in liefde

          1. Beste Dogter, hierdie geskenke van Bo kom maar soos wat Jahshua dit goeddink. Daar is weer nuwes op http://www.nuweopenbaring.co.za. Lees gerus. Ook is daar 7 boeke genoem Volksleiding reeks op hierdie webwerf waarin baie met hierdie Boerevolk aan die eindtyd gespreek word. Lees ook ons nuusbrief die Nuwe Jerusalem.
            Groete en Liefde
            Dirk

  21. Kan daar nie ‘n webwerf geskep word waar kennis, insig, raad, bemoediging, vertroosting ens, want eie aan die Boervolk is en waar elk ‘n bydrae kan lewer tot opbou en herstel van ons volk, miskien ‘n boodskap van bemoediging vir die volk kan instuur nie?

    Leer uit ons voorvaders se geskrifte en dra die boodskap aan ons en ons nageslag oor. Slegs ‘n paar aanhalings:

    “Kinders – Hulle moet eers deurdrenk word deur ons kultuur, kennis en Godsdiens. Dan is hulle ryp om die aanslae van ander kulture die hof te bied.”

    “Ons kan nie kla nie! Ons volk, ons geloof, ken stryd. Tye van vrede is toegiffies. Ons moet stryd as normaal beskou en dankbaar wees vir mooi dae. Alles wat ons hier deurgaan is van verbygaande aard.”

    “‘n Onwrikbare geloof in ‘n Verbondsgod is al anker wat deur alles heen ons staande hou!”

    Groete

  22. O Boer

    Hou op raas
    Hou op baklei

    Sake is op pad
    VAS BEPLAN DUER DIE ALLERHEILIGSTE

    God is met Julle

    Elkeen van Julle is uniek
    Die een so, die ander weer anders

    Sien mekaar as n wapen
    Iets wat die ander een kan gebruik

    Elkeen verrig n unieke taak
    Is Goed in sy eie Gebied

    So sal ons in mekaar skakel
    Die een die ander een bystaan
    En vra vir hulp
    En mekaar verdrae

    EENDRAG MAAK MAG

Comments are closed.

Scroll to Top