Mandela: die raaisel verdiep

Ons het dit in die afgelope dae met Mandela se siekte en sogenaamde ontslag uit Milpark-hospitaal weer gesien – die misleiding van Jan Publiek! Maar dit kom al van 1994 af. Selfs die Wêreldsokkerbeker wat in Suid-Afrika gehou is, was ‘n grootskaalse bedrogspul.

Tóé was daar (selfs in die media) kommer dat geweld moontlik kon uitbreek, dat die ekonomie sou skade ly en dat slegs die regering en FIFA daarby sou baat.

Maar FIFA het gekom en gegaan en daar was op die oog af byna geen probleme nie. Wat egter wel ‘n probleem sou word (en dit was van die begin af ‘n kwelvraag: Waarvoor sou die nuut opgerigte stadiums na die sokkerreeks gebruik word? Nagenoeg 10 is gebou en opgegradeer met kostes wat wissel van R1.24 tot R3.3 biljoen per stadium met ‘n totale kapasiteit van sowat 460 000 mense. En waarom is die meeste stadions naby swart gebiede opgerig?

‘n Hele paar jaar al doen ‘n storie die rondte dat daar stadiums dwarsoor Suid-Afrika reggemaak word vir Mandela se begrafnis. Alles was op daardie tydstip nog slegs gerugte en hoorsê. Maar met die aankoms van FIFA in ons land en die aanbou van hierdie 10 bykomstige stadiums het ons oë begin oopgaan. Die sokker het weinig bygedra tot vrede en versoening tussen swart en wit. Inteendeel was dit slegs ‘n verdere ekonomiese las vir die blankes wat dit (soos met alles wat hierdie regering doen) maar net moes aanvaar. Vandag weet ons die stadions is beplan om die duisende roubeklaers tydens Mandela se begrafnis die geleentheid te gee om daar bymekaar te kom om die verrigtinge op die reuse-TV-skerms te kan volg.

Sedert Mandela Dinsdag in die hospitaal opgeneem is vir ‘n “roetine-ondersdoek”, is die publiek om elke hoek en draai belieg. Dus: ongeag wat die media en ANC verkondig, staan ons daarby dat Mandela Donderdagaand om 5.30 dood is. Des te meer na Vrydag se fiasko tydens die ANC se amptelike perskonferensie oor Mandela se siekte en skielike ontslag uit Milpark-hospitaal.

Die stomme Adjunk-president, Motlanthe sy geneesheer-generaal, het só oor mekaar geval om ons daarvan te oortuig dat “Mandela opgeruimd is en met die hospitaalpersoneel skerts” dat mens dadelik besef het hulle probeer net té hard om ons te oortuig dit gaan nog goed met die oukêrel. En waarom die ongekende wêreldwye belangstelling in ‘n doodgewone “roetine-ondersoek”? Waarom het die media ook deurnag voor die hospitaal gewaak, en die polisie ’n buitelandse fotograaf se kamera gekonfiskeer toe hy net ‘n foto van die “opgeruimde” Madiba wou neem? En waarom al daardie radio en TV-onderhoude met Mandela se bure en almal wat hom geken het? Tog is geen fotograaf of TV-kamera in sy nabyheid toegelaat nie. Die raaisel word al dieper:

  • Waarom die ooglopende traagheid om die publiek oor sy werklike toestand in te lig? Waarom was die militêre ambulans waarin hy ontslaan is, se vensters verdonker, en het polisie die strate tot by sy huis in Houghton afgesper?
  • Hoe kan ’n mediese span so onverantwoordelik wees om hom uit die hospitaal te ontslaan skaars ‘n dag nadat hulle bevind het hy het akute longinfeksie onderlede? Des te meer as in aanmerking geneem word dat hy reeds 92 jaar oud is, en nie net beskou word as die “grootste staatsman wat die wêreld nog opgelewer het nie”, maar ook as die “vader van die hele Suid-Afrika – amper soos Jesus” . Is dit hoeveel hierdie mediese span vir hom omgee? Volgens ’n doktersvriend moes Mandela onder hulle toesig én in die hospitaal gebly het totdat die longinfeksie eers opgeklaar het.
  • Toe hy by sy huis in Houghton uit die militêre ambulans gelaai is, is die TV-spanne en koerantfotograwe verhoed om hom van voor af te neem. Hoekom?
  • En al die sekuriteit? Wie of wat het dan sy lewe bedreig?
  • Hoekom was Jackson Mthembu, die ANC-woordvoerder, so woedend toe koerantmanne hom Donderdagnag geskakel het om te sê hulle het gehoor (by die hospitaal?) dat Mandela dood is? Toe moes daar in aller yl vure doodgeslaan word.
  • En laastens, hoekom het Madame Winnie Mandela Donderdagmiddag, na ’n kort besoek aan Mandela, al tjankend uit die hospitaal gevlug? In die swart pers word gesê sy het met haar snotpsalms die dam onder die eend se stertvere uitgepluk en die ANC  “verraai”, want “toe kon die hele wêreld sien daar is groot fout met ons Madiba”!

Sy skielik dood het die Zuma-regering heeltemal onkant betrap en daarom moet dit (voorlopig) stilgehou  word; want vóórdat sy begrafnis kan plaasvind, moet nog ’n magdom reëlings plaasvind. Sy lyk word by 1 Militêre Hospitaal gebalsem, en dit kan van drie tot ses weke duur. Ons verneem ook dat nagenoeg ‘n miljoen of meer buitelanders hierheen gaan stroom om eer aan die ontslape terroris te betoon!

Jare lank al word daar gepraat van UHURU, die nag van die lang messe, en selfs Operation Iron Eagle. Beide Siener en Johanna Brandt het bykans ‘n 100 jaar gelede die volk probeer waarsku teen ’n toekomstige georganiseerde operasie om die blankes in ons land uit te moor.

Ons doen ‘n beroep op al ons mense om kalm te bly en huleself voor te berei. Miskien is dit die Vader se genade dat ons (weens die traagheid en onvermoë van die broek-ape) nog ’n verposing het voordat Siener se emmer bloed omkeer. Maar miskien gaan ons eie traagheid na afloop van Mandela se begrafnis (en as niks dadelik gebeur nie), nog sommige van ons se eie lot bepaal…

Ns. weens omstandighede sal die beloofde artikel oor Siener eers môre kan verskyn.

SIENER VAN RENSBURG

Lorem ipsum dolor sit amet consectetur adipiscing elit dolor

RAAD VIR KWALE

Vir slegs R120

Die verborge boeke van Eden
Openbaringe van Paulus & Petrus
Die Boek van die Opregte

R370

R470