BLOG

Islam

(Uittreksel uit die vaandeldraer)
[Skryf in op ons nuusbrief]

In Brittanje beplan die Moslems teen die Kruisvaarders om ‘n veldtog van stapel te stuur om twaalf Britse stede te verander in onafhanklike Islamstate. Die stede is Birmingham, Bradford, Derby, Dewsbury, Leeds, Leicester, Luton, Manchester, Sheffield en Waltham Forest in die Noordooste van London, asook die Tower Hamlets in Oos-Londen.

In Frankryk word groot gebiede Moslemvoorstede nou deur die polisie beskou as “geen toegang” gebiede vir Franse burgers. Toe hulle die laaste keer getel is, was daar 751 sensitiewe voorstedelike gebiede (Zones Urbaines Sensibles of ZUS) soos wat hulle versagtend genoem word. Dis nader aan kakkerlakbroeiplekke. Daar word geskat dat sowat 5 miljoen Moslems in ZUS bly, gebiede waaroor die Franse regering beheer verloor het.

In ander dele van Frankryk is Moslem-immigrante besig om ook beheer oor te neem. In Parys en ander Franse stede met hoë Moslembevolkings soos Lyons, Marseilles en Toulouse, versper duisende Moslems strate en sypaadjies om die oorvloedige Vrydagbidders te akkommodeer. Van die moskees het hulle “Allah u Akbar”s oor luidsprekers in die strate begin uitsaai.

Die Franse inwoners van die stede begin dit sien as “okkupasie sonder tenks en artillerie” en is woedend daaroor. Ten spyte van baie openbare klagtes, doen die owerhede niks omdat hulle bang is vir opstande.

In die Belgiese hoofstad, Brussels, word die polisie met klippe bestook deur Moslemjeugdiges. In die Kuregemdistrik van België, moet twee polisiemotors saam ingaan. Die tweede een is daar om die eerste een te help beskerm teen aanvalle. En die Moslems het die polisie ook beveel om geen koffie te drink of iets te eet in die openbaar gedurende die maand van Ramadan nie.

Blog Artikels

E-BOEK: Kerkverraad is 'n onstellende verslag oor die Afrikaanse kerk se bedrieglike rol in die Boervolk se uitlewering.
Solidariteit, Afriforum en die Broederbond - 'n doringbos in die Boervolk se pad.
10 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Barry

How 100,000 Britons have chosen to become Muslim… and average convert is 27-year-old white womanBy Jack Doyle

About 5,200 people in UK adopted faith last year alone

The number of Muslim converts in Britain has passed 100,000, fuelled by a surge in young white women adopting the Islamic faith. The figure has almost doubled in ten years – with the average convert now a 27-year-old white woman fed up with British consumerism and immorality. The numbers, revealed in a study by multi-faith group Faith Matters, have led to claims that the country is undergoing a process of ‘Islamification’.

http://www.dailymail.co.uk/news/article-1343954/100-000-Islam-converts-living-UK-White-women-keen-embrace-Muslim-faith.html

Islam Overtaking Catholicism in France

Islamic mosques are being built more often in France than Roman Catholic churches, and there now are more practising Muslims in the country than practising Catholics. Nearly 150 new mosques currently are under construction in France, home to the biggest Muslim community in Europe.

In December 2010 Marine Le Pen, the charismatic new leader of the far-right National Front party, denounced them as an “occupation without tanks or soldiers.”

http://www.hudson-ny.org/2355/france-islam-overtaking-catholicism

An Islamic Sharia law court has been established in Antwerp, the second-largest city in Belgium.

The Sharia court is the initiative of a radical Muslim group called Sharia4Belgium. Leaders of the group say the purpose of the court is to create a parallel Islamic legal system in Belgium in order to challenge the state’s authority as enforcer of the civil law protections guaranteed by the Belgian constitution.

http://www.hudson-ny.org/2425/belgium-islamic-sharia-law-court

Belgium: Flemings afraid of Islam (Onthou die Vlame is ons broers en ondersteun ons saak in Europa)

Close to half of Flemish voters have an extremely negative opinion of Islam and Muslims. 46% think that Islam has nothing to contribute to European culture. Barely 18% think that is the case. Yet more voters (48%) think that Islamic values are a threat for Europe and 37% think the most Muslims have no respect for European culture and way of life.

http://islamineurope.blogspot.com/2009/01/belgium-flemings-afraid-of-islam.html

korporaal

Onthou dat die meeste suiwel produkte soos botter, yoghurt, kaas, en ook verwerkte vleise (hamburger patties, polony ens) het die halaal teken op. Daar is nie n omdraai nie want al die produkte in die winkels -wel die meeste eetgoed- het daai merk op.
Daar word gebid oor daai kos en ons as Christene eet dit onbewus.

KleinVrystaat

Produksie areas (fabrieke) word ook opgedra aan ala, voor hulle begin. al het die produk dus nie die merk op nie, as dit uit n halal fabriek kom ?????
Vrede

P.J.

Ek lees die Hoof draad hierbo……… Ek dink ek woon al 20 jaar + in Frankryk … Of is dit nou andersom?

Jurwey

Dit is nie wat die maag ingaan waaroor afgode gebid is wat saak maak nie, dit is of daar voor hulle neergebuig word, of daar respek aan hulle getoon word wat saak maak, die engelse verdien wat oor hulle kom, hulle het NIE Gods Vrees getoon teenoor enige volk stam of nasie, nou gryp hulle afgode aan om n betekenis in hulle lewe te kry, dit is waar hulle staan, verwyder van God JHWH.

Kan dit anders, ek glo nie, die koningin het dan haar heerskapy oor hulle kerk, “church of england” afgestaan aan die pous verlede week, die Russe en ander wat besef wat nou voorle is erg bekommerd, is dit nie waarna oom Siener verwys het toe hy gese het dat die koningskap in engeland op n einde sou kom nie?? Die katolieke kerk en pous-dom het Hitler gebruik om die jode uit te wis, want volgens hulle het dit tussen hulle toetale oorheersing in die wereld gestaan, want die Jode wou nie die katolike erken as enigste Goddelike verteenwoordiger nie. Die Duitsers het kop en pote daarin geval. Die Duitsers wou nie in die tweede wereldoorlog betrokke raak, hulle het vele versoeke aan een van die wereld se mees bose mense gerig, nl winston Churchill. en hy het die oorlog deur forseer, as hy nie sy oge in die hell oopmaak dan sal niemand daar wees nie. churchill was n uiterse BOSE mens. Sou die Boere hom vrek-gemaak het toe hy hier gevange geneem was sou die tweede wereld oorlog seker NOOIT plaasgevind het nie. Die huidige pous was betrokke met die voorbereiding van Hitler, toe was hy n Jesuite, dit is n lelike oogverblindery, en die engelse het die propaganda begin ivm al die miljoene jode wat dood gemaak is, maar nie een verwys na die miljoene Duitse vroue en babas wat deur die Amerikaners en engelse vermoor is tydens die oorlog nie!! Dit is alles net die halwe waarheid wat aan die onkundige mense voorgehou word!!

KleinVrystaat

Jurwey
Lees gerus:
Hand 15:29, 21:25
en lees bietjie op oor Bíleam Nikolaïete en Isébel
Vrede

Jurwey

Wel ek is nie die een wat aan die afgode geoffer het nie, hulle het, en 21;25 se uitdruklik wat die heidene wat verander het betref moet hulle hulle weerhou van offers, ek se nog dit gaan my nie benadeel want ek neem nie deel aan hulle gelowe, offers of gebede, dus sien ek nie hoe dit enige uitwerking op my het nie, God JHWH voorsien en net HY alleen!

Anonymous

Om nuwe kommentaar te lewer moet u eers ingeskryf wees by die blog.

Skryf die kommentaar wat u hier wil pos soos gewoonlik en druk dan “Post as…”.

‘n Reeks keuses sal aan die linkerkant verskyn soos Disqus, Google, Twitter, Facebook ens.

As u geregistreer is by enige van hierdie groepe of organisasies kan u met u betrokke registrasie besonderhede hier inskryf. So byvoorbeeld sal u naam en e-pos adres van google voldoende wees.

‘n Alternatief is om by Disqus self in te skryf. Kies net “Register a new Disqus profile”. Maak net seker om na registrasie te kyk vir ‘n aktiverings e-pos in die “Inbox”. Sodra u die registrasie besonderhede bevestig het kan u begin kommentaar lewe.

Enige van die keuses hierbo is ‘n eenmalige proses en u sal dan voortaan met dieselfde besonderhede kan kommentaar lewer.

Jammer vir die ongerief.

Johnny McCallum

their is nothing more immoral than islam. they should be obliterated

SJB

Feit van die saak is dat die moore Engeland sien as afspringplek om Amerika aan te vat. In Amerika self is hulle ook goed vervuil en die aanslag sal dus van buite en binne wees, maar meeste yankies is te toe om dit eers raak te sien.