Onderstaande e-pos is anoniem aan ons gestuur:
Baie blankes wat ontnugter voel oor Adriaan Snyman se uitsprake, wil nou terugsit. ek kan dit verstaan want die man en sy organisasie is totaal onskriftuurlik. Hy het soveel van ou Siener se goed totaal verdraai en die pervert is nou besig om dit net stilletjies weereens te draai om homself te pas…
Ons wil nie kommentaar lewer daarop nie – ons is al gewoond daaraan om deur vermeende naastes sleggesê en afgekraak te word. Maar in al die jare wat ons met Siener se gesigte omgaan, was dit nog ALTYD net die bedoeling om ons Vader en ons volk te dien – daar was GEEN ander agenda nie.
Maar ons weet ook dat die Bybel en Siener se waarskuwings niks beteken vir ‘n “dwase en verstandelose volk nie, wat oë het, maar nie sien nie; wat ore het, maar nie hoor nie!” (Jer. 5:21).
Tog wil ons hulle vir ou laas nog probeer waarsku. Ons lees dat selfs nadat die arme Jeremia uitgeroep het “Waarom het ek tog uit die moederskoot voortgekom om moeite en kommer te sien, sodat my dae in skande verdwyn?” (Jer 20:18), en “omdat die woord van die HERE vir my ‘n smaad en spot geword het die hele dag” (Jer. 20:8), het hy nie opgehou om die basuin te blaas nie:
“Want Ek het my aangesig teen hierdie stad gerig ten kwade en nie ten goede nie, spreek die HERE. Dit sal oorgegee word in die hand van die koning van Babel, en hy sal dit met vuur verbrand. (Jer. 21:10).
Die aanslae kom van dié wat Vader nie op sy Volkswa wil hê nie – met Mandela se begrafnis het Hy hulle daar afgepluk; en dis hulle wat nou jubel “daar sal niks gebeur nie!” Hulle moes in die eerste plek nooit op die Volkswa gewees het nie, want daar moet “plek gemaak word” vir dié wat in die laaste uur nog moet “opklim” om aan die einde van die dag dieselfde loon te ontvang as hulle wat vroegdag al opgeklim het…
Die afgelope 22 jaar is ons deur NI agente, die polisie en medevolksgenote op die aller ergste wyse geteister, vervolg, veroordeel, verdoem, ens. Hoewel ons nog nooit iemand om die bos probeer lei het met Siener se visioene nie. Destyds toe ons in 1991 daarmee kennis gemaak het, het ons dadelik besef die gesigte is vir die Boervolk bedoel, beide as ‘n waarskuwing en ‘n vertroosting. Die WAARSKUWING: Julle het die rug op julle Vader gekeer, en sal eers (soos ‘n Moses van ouds) by die brandende braambos julle skoene moet uittrek en julle voor Hom verootmoedig vóórdat Hy julle lot gaan verander!
Sou ons dit nie doen nie, gaan Hy die nasie met wie ons ons verswaer het, ooreenkomste aangegaan het en self oor ons aangestel het, as strafroede gebruik om ons te tugtig. Maar as ons berou het, en na Hom terugkeer, dan sal Hy ons aansien en VERTROOS. Ja, net soos hy Israel vertroos het deur hulle uit hul vyand (die Egiptenare) se hand te red!
Maar helaas, in Siener se gesigte het ons ook verskeie profesieë gekry dat hierdie volk NIE na die waarskuwings sal luister NIE!
En toe het ons in 2001 op ‘n toer deur die land gegaan; in 64 dorpe en stede vergaderings gehou met HOOP die volk sal dalk luister.
Maar ook dit was tevergeefs! (Behalwe vir ‘n klein oorblyfsel).
In Siener se gesigte was daar ‘n duidelike beskrywing van hoe en wanneer die strafgerig oor ons gaan kom. Om net twee voorbeeld te noem: In 1914 sien hy (Siener) dat terwyl ons eendag in die verre toekoms vreeslik onder mekaar baklei, sit ons skielik met ‘n swart regering. Dis presies wat gebeur het na die skeuring van die NP en die stigting van die HNP in 1969 en die KP in 1982, asook die vinnige opbloei van die AWB in dieselfde tyd. Ons volk was totaal verward, verskeurd en nog in mekaar se hare toe die ANC in 1994 oorgeneem het.
Die ander voorbeeld kom ook uit ‘n gesig van 1914. Op 4 April daardie jaar sê hy: “Ek sien ’n doodkis wat in ’n graf afsak; vure wat uitkom, maar ’n groot vuur wat voor uitkom….”
Terugskouend blyk dit nou dat die vure nie onmiddellik NA die begrafnis verskyn het, soos ons aanvanklik gemeen het nie. Maar nou wéét ons almal die vure van geweld het eers ‘n rukkie later verskyn.
Xenofobiese aanvalle het ook sy vlammende kop gelig.
Inwoners van die Durban Deep informele nedersetting, wat oor behuising betoog, het paaie in die gebied met brandende bande en klippe versper.
Intussen is ‘n vierde persoon Maandagoggend dood ná betogings oor watertoevoer in Brits, Noordwes. Soortgelyke betogings kom nou voor in die volgende gebiede: Pretoria-Noord, Marikana, Bekkersdale, Roodeporrt, Garanguwa, Nelspruit, Mapumalanga, Nelspruit , Bloemfontein en Uithage in Port Elizabeth.
In Roodepoort het swartes op ‘n blanke vrou se huis beslag gelê. Sy het die polisie gebel en saam met haar kinders in die badkamer weggekruip. Die polisie daag eers VYF URE later op en toe was die hele huis al geplunder. Intussen eis Julius Malema dat die Madibeng-munisipaliteit in Brits teen volgende Vrydag moet bedank, anders gaan hulle met “mag en mening” verwyder word.
Tans is 100 000 mynwerkers besig om te staak; die goudmyne gaan blykbaar ook begin; Eskom-werkers het laat weet hulle is self gereed vir ‘n onbeskermde staking. Stephen Nhlapho van Namsu het gister gewaarsku dat werkers van Eskom glo hulle word uitgebuit omdat hulle “noodsaaklike dienste” verskaf en dus nie mag staak nie. Hulle is nou moeg daarvoor en is ook glad bereid om die 6.3% verhoging wat hulle aangebied word, te aanvaar nie — hulle gaan nou staak totdat daar aan hulle eise voldoen word. ( “…as iemand nie wil werk nie, moet hy ook nie eet nie” 2 Thess. 3:10)
Eskom sit egter op die oomblik in sy ergste verknorsing sedert 1994, want AL die groot kragstasie word tans “versien” en kan daarom nie hulle volle kapasiteit lewer nie. Eskom het ook erken dat sy kraglewering daagliks tussen rooi en swart wissel, en dis wanneer dit na swart toe oorhel, dat daar skielik kragonderbrekings kom. ‘n Staking nou sal tot gevolg hê dat van die kragstasies afgeskakel moet word.
By Rustenburg wil die gemoedere ook maar net nie tot bedaring kom nie. Oor die naweek was daar xenofobiese aanvalle en is ‘n Chinese meubelwinkel afgebrand. Siener het dan ook voorspel dat die moeilikheid daar by die koppie (Marikana — 6 Aug. 2013) gaan uitkring en nie weer tot bedaring sal kom nie!
Op 1 Aug. 1917 het hy die gevolge van hierdie voortdurende stakings haarfyn beskryf: Hy sien ‘n reuse-hoop droë vuurmaakhout (ongeveer 100 treë in omtrek) by Johannesburg lê. Daar staan ‘n gedekte tafel met koue stampmielies op, en dan verskyn daar ook ‘n skottel koue pap op die tafel — ‘n duidelike aanduiding dat daar in Johannesburg nie net ‘n kosskaarste is nie (hulle eet net pap), maar daar is ook geen elektrisiteit nie (droë hoop vuurmaakhout).
Hierdie selfde beelde (van koue kos) kom in verskeie visioene voor; dus kan ons aanneem dat die stakings en kragonderbrekings geleidelik al hoe erger sal word en al hoe ernstiger afmetings vir die ekonomie aanneem. Volgens die Siener sal daar ‘n dag aanbreek dat niks meer sal kan keer dat die hele land lamgelê sal word nie, want werkers sal die een salarisverhoging na die ander eis totdat die myne en besighede dit nie meer kan bekostig nie, en gedwing sal word om te sluit. Hierdie massa-optrede vorm dan ook deel van die georganiseerde manier waarop die Kommuniste die land totaal onregeerbaar wil maak, sodat hulle volle beheer kan oorneem.
Ons verneem ook daar is sterk sprake dat huislenings se verbandkoers in Mei met 2% verhoog gaan word. Saam met die hoë brandstofpryse, inflasie, tolhekke en stygende voedselpryse, gaan die verbruik se rug knak. Nou het Amerika ook nog die goudprys/ons vasgemaak. En met ons goud wat kilometers diep lê, raak die proses om dit winsgewend te ontgin, onmoontlik. Maar mnr. arbeider soek “dubble pay”, en ons Arabiese lente is om die draai. Myne sal teen wil en dank hulle moet huis toe stuur!
In 1995 het ‘n persoon in ‘n droom feitlik presies gesien wat ons nou in die land beleef; dinge waarteen beide Johanna Brandt en Siener gewaarsku het — daar sal nie net onluste uitbreek nie, maar ook ernstige rasse-geweld. Sy skryf:
“In die droom het ek gesien ons is by die huis en dit was in die nag. Ons het as gesin vir die land en vir ons familie en vriende gebid, asook vir die veiligheid van God se volk in die land omdat ons glo in die Skrif wat sê dat as My volk hulle sal verootmoedig en tot My sal bid, sal Ek uit die hemel reik en hulle land genees. Ons het vir God gevra om sy beskermende hand oor ons en ons tuistes te hou.
“Ons kon in die verte iets hoor wat geklink het soos ‘n gerommel en dit het harder geword tot dit uiteindelik naby gekom het en ons kon sien dat dit ‘n groot klomp swartes is en dat hulle hand uitruk en amok maak, huise beset, mense vermoor en alles vernietig so ver as wat hulle gaan. Toe hulle by ons eiendom kom en in ‘n massa oor die heining probeer klim, is hulle teruggegooi asof hulle geëlektrifiseer is. Die gespuis het in die teenoorgestelde rigting van ons eiendom af begin hardloop en hulle eie mense vertrap soos wat hulle gehardloop het. Ons het later uitgevind dat hierdie moorddadige indiwidue wat oor ons heining probeer klim het, vier baie groot (4 tot 5 meter groot) blanke manne gesien het wat op die vier hoeke van ons eiendom staan. En dit was hulle wat die swartes teruggegooi na waar hulle vandaan kom.
“Ons was sielsverheug hieroor, aangesien ons tot God gebid het en Hom gevra het om engele op die vier hoeke van ons eiendom te plaas om ons te beskerm en ons veilig te hou.
Ek glo dat geloof en getrouheid aan God ons enigste hoop in die komende maande gaan wees.”
Tot sover die droom.
Daar is by ons geen twyfel dat Julius Malema agter AL die huidige rassespanning, onrus, plundering en boosheid sit nie. Moontlik het hy ook nog ‘n hand in die huidige massa-staking by die myne.
Dis die eerste keer sedert 1994 dat dit op so ‘n groot skaal plaasvind. Hulle staak oor water en dienslewering, maar plunder en beskadig alles wat voorkom. Eers het hul net bande gebrand, toe word voertuie en treine vernietig; daarna is winkels afgebrand, en nou word blankes se wonings geplunder. Dit lyk na “oefenlope”, want elke keer word die lyn verder getrek. As hulle staak, kry hulle wêreldwye nuusdekking. Die publiek word selfs gewaarsku om van ompaaie gebruik te maak — paaie wat deur die staker geïdentifiseer is. Hulle sien dan wat die uitwerking van hulle optrede is en kan sodoende ‘n “plan van aksie” uitwerk vir die groot en finale dag. Intussen word die stomme polisie holderstebolder van bakboord na stuurboord gejaag, en in die oë van die gemeenskap is hulle ook nou die “bad boys”.
Dit lyk of Malema besig is om die opdrag van MI6 uit te voer — hulle wil hê die land moet in chaos gedompel word, sodat die VN magte kan ingryp en hulle die ANC met ‘n Nuwe Wêreldorde-regering kan vervang.
Besoek jy ‘n wildtuin, is daar oral bordjies met waarskuwings om nie die diere te “voer” nie. Daar is ‘n goeie rede daarvoor, hulle raak uiteindelik te lui om vir hulself te sorg of om self kos te gaan soek, en indien hulle nie meer “gevoer” word nie, kan dit ernstige probleme veroorsaak! Die ANC gee gratis huise, jeugtoelaes, water en krag en as dit nie meer daar is nie, is daar woede en opstand — soos nou in Brits. Dis opmerklik dat die Zuma-regering geleidelik besig is om oor te gaan na dieselfde soort skrikbewind wat Mugabe in die vroeë negentigerjare gevolg het.
Sy ekonomie het die ergste daaronder deurgeloop.
Ons het vantevore al gesê dat die rand nie aan die dollar gekoppel is nie, maar aan Mandela se gesondheidstoestand. Met sy dood het hy dan ook die rand saam met hom in die gat afgesleep. Een pond sal jou R18 uit die sak jaag; vir ‘n Euro moet jy R15 opdok en die dollar/rand verhouding het ‘n nuwe rekord laagtepunt van R11 bereik. ‘n Bloedbad op die wêreldse aandelebeurse is voor die deur — die skrif in aan die muur vir wêrerldwye verkope. Om een of ander onverklaarbare rede het die twee grootste Oosterse markte (die Nikkei 225 en die Hong Kong Hang Seng Index) Maandagoggend onderskeidelik met 2.51% en 2.11% gedaal.
Wat ook al die uitslag van al die huidige stakings, onrus en geweld gaan wees (en al kom dit ook weer in ‘n mate tot bedaring), is daar nog steeds Siener se verontrustende gesig gesig van die belangrike swart man wat gewelddadig sterf, wat nog vir ons voorlê (visioen van 8 Sept. 1925).
Ons het al ‘n klein voorsmakie gehad van so ‘n insident toe Chris Hani in 1993 doodgeskiet. Hoewel die inwoners van Germiston vroegtydig gewaarsku is om pad te gee, het sommiges besluit om in hulle huise te bly. Van hulle het wreed gesterf — een persoon se tong is selfs uitgeslag!
Of dink maar aan die bloedige volksmoord in Rwanda nadat president Juvénal Habyarimana se vliegtuig op 6 April 1994 deur ‘n grond-tot-lug-missiel getref is en almal aan boord gesterf het. Binne 100 dae is meer as 800 000 Tutsi’s deur die Hutu’s vermoor.
Hier by ons dreig die Zoeloes al jare lank om die Xhosas uit te wis. In die Natalse middelland lê ‘n arsenaal wapens begrawe — juis met hierdie doel voor oë. Die blanke kan maklik in die middel van hierdie burgeroorlog vasgekeer word.
In die lig van wat alles hierbo gesê is, het die “tyd nie dalk aangebreek” om te doen wat gedoen móét word nie? (Suidlander webtuiste 22 Januarie 2014):
“Wanneer die massa uitlatings soos hierdie begin uiter: “We are not apologetic for occupying the land. We believe it belongs to us. It was stolen by the whites,” het dié tyd aangebreek waar Suid-Afrika in anargie, revolusie, burgeroorlog, volksmoord, bloedbad aan bloedbad sal verval…! (Dan) het dié tyd aangebreek vir nuwe helde om gebore te word… Het dié tyd aangebreek waar elkeen `n keuse sal moet maak… Het dié tyd aangebreek vir die moderne Dawid-, Jefta-, Simson-, Gidion-, Benaja’s om elkeen sy deel vir God aan die Suidpunt van Afrika te doen… Het dié tyd aangebreek waar elkeen sy kant sal moet bring om ‘n volk teen ‘uitwissing’ te red; en as dit die Wil is, God se eer en koninkryk te herstel… Het dié tyd aangebreek vir elke opregte om nou tree vir tree hierdie pad saam met my te loop, en as ek in hierdie stryd ter oorlewing van my volk aan die Suidpunt van Afrika sneuwel (en dit sal wees met `n glimlag op my gesig, want soet is die stryd, vir my God en volk), die stryd voort te sit – die oorwinning IS julle-sin!!! Dié stryd is edel, dié stryd is regverdig, dieselfde stryd wat ons voorvaders gestry het. Dié stryd om vryheid, want ons het dit [vryheid] reeds tot `n mate, en is vinnig op pad (met die onteiening van eiendom) om dit in totaliteit te verloor… Seën vir elke opregte volksgenoot, mag die vreesloosheid van ons hemelse Vader u vergesel in dié toekoms… U vriend, broer en mede volksgenoot, Gustav.
Ons sluit met ‘n telsvers uit Amos 9:10 — “Al die sondaars onder my volk sal met die swaard doodgemaak word, hulle wat sê: Ter wille van ons sal U die ramp nie laat kom nie, ons nie daardeur laat tref nie…” (beklemtoning bygevoeg).
Shalom
Adriaan dankie dit is n baie insiggewende artikel. Enige persoon wat hom verheug dat ‘niks’ gebeur het nie is links gesind en verstaan ook nie profesiee nie. Ek lees op ALARM en hulle se dat daar geen rede is om te vermoed dat die NSA enige ander pad sal loop as ander Afrika lande “Dit is wat Alarm span al n jaar gelede mee begin het. Opleiding oor wat as! Ons het geweet wat kom. Hoekom sal SA anders verloop as die hele Afrika? Nou is ons daar.”
Ek haal aan uit die boek van Terry Crowdy rakkende die French Resistance “….it become increasingly difficult not to choose between collaboration and resistance”
Ons is nou daar en elkeen sal vir hom/haar self moet besluit of hulle gaan weerstand bied of n meeloper word……
Presies was Barry skryf. Vergeet die detail en uitleg van die visioene vir ‘n oomblik. Die globale doel om ons te waarsku word deur sommige gebruik om ons te spot maar kyk ons na wat om ons aangaan kan ons maar net jammer wees vir die spotters. Niemand kan ontken dat ons in groot moeilikheid is nie, niemand het ‘n uitweg of oplossing nie. Die wat bietjie angs het dink nog aan onderhandel vir eie grondjie. Tervergeefs! Skepper, Vader in die hoogste, dankie dat u die WAARHEID in ons harte geplant het, dankie vir U grote genade, vir die ekstra tyd, laat U wil geskied.
Ek wil ook my stuiwer in die armbeurs gooi. Ek’t artikel gelees en vir my se dit net mense wat nie verstaan waaroor alles gaan nie sal noodwendig dinge verdraai om hulle te pas. Die Woord se tog baie duidelik mense sal in die laaste dae hulle ore gestreel wil he ..ons kan nou gerus maar kwiek en kwak, maar wat op ons land of die wereld wag is nie maanskyn en rose nie. Die wat nog in ‘n illusie leef dat alles nog gaan bestaan soos wat dit was moet weer dink. Toe Zimbabwe nog onder Mnr Smith se regering was, toe al was daar al sprake dat moeilikheid gaan kom. Ek was nog ‘n tiener toe mense uit Kenia gevlug het net met hul klere aan hul lyf, en terwyl hul wegjaag van hul huise af so was hul huise en alles wat op hul plase was verbrand en vernietig ..die mense het met hulle lewe gelukkig daarvan afgekom ander was nie so gelukkig nie. Hoeveel Zimbabwiers vlug uit die land juis omdat hul letterlik “vrek” van ellende. Ek het na ‘n video op “You Tube” gekyk wat het gebeur in Amerika waar die plek se water vergiftig was en hoe mense van donker af al voor die winkels saamdrom om water en kos te bekom, binne een uur was die winkels geplunder en hul rakke leeg, mense wat desperaat is doen verskriklike dinge, wanneer die spreekwoordelike “paw-paw die fan strike” wat dink die mense gaan dit in RSA beter gaan? Dink mense asb.! Ons wat God ken weet “As God vir ons is wie kan dan teen ons wees”, as kinders van God is ons geregtig in Hom, en Hy sal ons nie begewe of verlaat nie!” Maar ken jy Hom? Is jy bewus dat Hy wel wonderwerke kan verrig? Soek eers die Koninkryk van God en alles sal vir jou bygevoeg word. Ek’t so ‘n week of wat terug ook genoem dat God is besig om Sy genade van RSA af terug te trek juis omdat ons ‘n rat voor die oe gedraai is, en vandag sit die wat alles begin lekker goed daarin en leef voorspoedig en onskuldiges moet die spit afbyt van onwyse besluite. Voor iemand wil kritiseer oor wat Adriaan of Gustav skryf en al die waarskuwings rig .. haal maar eers die balk uit jul eie oe uit … Groete
baie dankbaar, ek weet van julle opofferings Adriaan, stuur asbl. groete vir die mense van die blue forest boekwinkel. 1 dag gaan ons weer met elkaar gesels in een nuwe, nuwe Suid Afrika.
Dankie Oom Adriaan vir Oom se artikels en die waarskuwings wat Oom en Gustav oor baie jare reeds vir die oorblyfsels van die uitverkore Volk bring. Net so jammer dat die Volk meerendeels met doofheid geslaan is. Nog meer jammer as dit is die werklikheid dat daar Volksgenote is wat terwyl hulle gehoor gegee het en deel geword het van die voorbereiding en die Noodplan, hulle aanhoudend besig hou deur verdeeldheid te saai vir eie gewin met eie agendas as hoogste prioriteit. Van hulle mag selfs Oom se drumpel deurtrap. Die vraag is; sal Vader hulle van die wa afgooi voor ons dag aanbreek? Groete!
Jy/Julle bedoel seker Jesus Christus né? Kom manne waarom is dit so moeilik om Jesus te sê? Hoekom altyd iets soos Jaweh of Vader of God? My Skepper het ‘n Naam!! Anvaar Jesus die Christus as jou Koning, die Alfa en die Omega, Die Lam die Eerste en die Laaste Jesus ons Here God….aanbid Jesus en bid tot Hom….dan sal dit goed gaan met ons en sal almal trek aan dieselfde wa!
Daarsy!
ANDOR JY RAAK REGTIG VERVELLIG. MOET NOU NIE SOOS ‘N INTERNET TROLL WEES NIE. ONS BEDOEL YAHWEH EN YAHSHUA !!!!!!!!!!!!!.
Vir die spotters, julle eie linkse media berig dat Mampi die volgende gese het: : mandela is nou dood, alles is nou anders! Die tyd sal leer. Ons aanvaar sommige sal doof en blind bly. Ek bid dat die Afgesonderde Gees spoedig oor die res, wat nog twyfel, sal kom.
Adriaan, baie dankie dat jy hierdie kortsigtige mense steeds probeer oortuig. Hy poog sterk om jou verdag te maak. Laat die onbekende man dit maar doen. Soos in die kommentare uigewys is, kan ons mos reeds sien. Ons beleef dit reeds. Dit word feller. Vir onbekende is dit normal dat ons teen hierdie tempo uitgewis word. Nks snaaks vir hom nie. Solank ons net nie glo wat Siener voorspel het nie, ook volgens hom. Koning Belzasar in die boek Daniel het nie geweet wat beteken “Mene mene tekel efarsim” nie. Daniel moes dit vir hom uitle. Die gevolg is dat God Belsazar dieselde nag van sy lewe ontneem het. Onbekende is ook nie n goeie redenaar nie. Hy loop oor van selfvoldane tevredenheid. So laat hom began. Hy is verlore en dit sal bitter moeilik wees om hom te bereik, wat nog oortuig. Ons se dan ook vir jou dankie vir jou getroue en volharde werk om ons ingelig te hou. Dit word waardeer en opreg ook.
Vriende, ek het al tevore gesê dat ek bid vir die land om NOU in duie te stort. Dit is maar dieselfde ding as om te bid dat die Boerevolk se vyande op mekaar draai, en mekaar uitwis soos in die dae van Gideon. Dit is baie interessant om te sien hoe die soustreinryers begin stoei en baklei onder mekaar om net nie van die trein afgegooi te word nie. En jy hoor ook nie van een wat uit ordentlikheid sy sitplek afstaan vir ‘n beter persoon nie ! Gee vir regter Kriegler van destyds krediet. Hy het gesê hierdie hele politieke besigheid is n bordeel ! Snaaks dat so baie ” christene ” hulle beentjies af hardloop om deel te wees van hierdie bordeel?? Dan het hulle die vermetelheid om ons te kritiseer omdat ons nie deel van hierdie sataniese eksperiment wil wees nie ! Ek het al aan sommiges probeer verduidelik nl. Ek is ‘n Boer, en ‘n Boer sal in der ewigheid NOOIT aanvaar dat ‘n heidense barbaar oor hom/haar regeer nie. So, laat die reenboogkinders maar speel en baljaar. Wat jy saai, SAL jy maai ! !
Esegiel 9
1. DAARNA het Hy hardop voor my ore geroep en gesê: Kom nader, geregsdienaars van die stad, en elkeen met sy verwoestende wapen in sy hand.
2. En kyk, ses manne kom met die pad van die Boonste Poort wat na die noorde toe lê, en elkeen met sy wapen in sy hand om mee te verbrysel; en onder hulle een man wat met linne bekleed was, met ’n skrywer se inkpot aan sy heupe; en hulle het gekom en vlak by die koperaltaar gaan staan.
3. En die heerlikheid van die God van Israel het opgestyg van die gérub waar dit op was, na die drumpel van die huis toe; en Hy het na die man geroep wat met linne bekleed was, wat die skrywer se inkpot aan sy heupe gehad het.
4. En die HERE sê vir hom: Trek dwarsdeur die stad, dwarsdeur Jerusalem, en maak ’n teken op die voorhoofde van die manne wat sug en steun oor al die gruwels wat daarin gedoen word.
5. Maar aan die ander sê Hy voor my ore: Trek agter hom aan deur die stad, en slaan; laat julle oog nie verskoon nie, en moet nie spaar nie;
6. slaan dood grysaards, jongmanne en jongedogters en kinders en vroue tot vernietiging toe; maar raak aan niemand op wie die teken is nie, en begin by my heiligdom. En hulle het begin by die manne, die oudstes, wat voor die huis was.
7. En Hy sê vir hulle: Verontreinig die huis en maak die voorhowe vol met mense wat verslaan word. Trek uit! En hulle het uitgetrek en geslaan in die stad.
8. En toe hulle besig was om neer te slaan en ek oorgebly het, het ek op my aangesig geval en uitgeroep en gesê: Ag, Here HERE, gaan U die hele oorblyfsel van Israel vernietig deurdat U u grimmigheid oor Jerusalem uitgiet?
9. Toe sê Hy vir my: Die ongeregtigheid van die huis van Israel en van Juda is buitengewoon groot, en die land is vol bloedskuld, en die stad is vol regsverbreking; want hulle sê: Die HERE het die land verlaat, en die HERE sien nie.
10. Daarom ook, wat My aangaan, my oog sal nie verskoon nie, en Ek sal nie spaar nie; Ek sal hulle wandel op hulle hoof laat neer kom.
11. En kyk, die man wat met linne bekleed was, aan wie se heupe die inkpot was, het berig gebring en gesê: Ek het gedoen soos U my beveel het.
Dankie Adriaan en Gustav. Julle is deel van ons dapper helde en sal dit altyd wees. Hou moed. Hou koers. Gee rigting soos altyd tevore. Ons mense het julle baie nodig. Daar IS ‘n Hand van Beskerming oor julle.
Graag wil ek ook ‘n bydrae lewer en hoop dit sal iets beteken. Die neiging is baie kere dat jy vind as ‘n mens hom slim hou, sodanige persoon gou sal kommentaar lewer veral as iets nie na sy sin of wil is nie. Gewoonlik sal so ‘n persoon neerhalend en afbrekend wees. Dit het ons dan ook ervaar en belewe die afgelope maand.
Aangaande Siener en Johanna Brandt. Dit is nie vir almal bedoel nie. Vir hulle wat dit nie voor bedoel is nie sal opmerkings maak wat veel te wense nalaat. Dan kry ons hulle wat daarop roem dat hulle Siener se visioene beter verstaan as Siener self en met lagwekkende uitleggings kom en dit wil vergeestelik. Daarmee spreek hulle ten gunste van die liberaal en meelopers. Hulle streel diegene in die gehoor wat in die gemakzone verkeer van “oor ons sal dit nie kom nie” en ” die buiteland sal dit nooit toelaat nie”. jy kry van hulle wat reken Siener is uitgedien en hoort in die argiewe van ‘n “ou dagdromer wat nie eens kon lees en skryf nie”. Baie wat soos ons lyk en praat reken Siener se tyd is uitgedien soos hulle dan ook met die Bybel doen, die Ou Testament is uitgedien. Hulle sal eerder die sterre voorspel lees en in waarseery glo en die voorvadergees aanbidders ter harte neem as om God te raadpleeg.
Daar is tog van ons wat nog waarde heg aan profesie en waarskuwings. Wat dit tog ter harte neem en in die stilligheid regmaak vir die ergste. Ons is in die minderheid en so sal dit dan ook aan die einde wees. Ons glo dat die uurglas vinnig besig is om uit te loop vir dit wat ons nou ken en geken het.
Ons kan nou maar waarsku en die basuin blaas, hoor sal hulle nie hoor nie, luister sal hulle nie luister nie. Die nekke verhard eerder en die minagting teenoor die Boervolk neem toe. Alles sal eweskielik gebeur, dan sal dit vir menigte soos ‘n werklike skrik wees. Die tekens is daar, selfs my kinders van 12 en 13 sien dit. Hulle vra wat gaan aan?
Vir hulle wat die basuin blaas, dankie. Hulle wat weet en glo, moenie alleen voel nie, daar is nog wat soos u voel en dink. Ons is maar min. Vir oom Adriaan, baie dankie oom. Waardeer u opoffering opreg, vir baie van ons gaan dit nie ongesiens verby nie.
Groete
Danie.
ALMAL HET HUL MONDE UIT TE SPOEL OOR JOU ADRIAAN MAAR EK SIEN NIEMAND ANDERS WAT PROBEER SIN MAAK VAN DIE SIENER SE GESIGTE NIE EN WAT GUSTAV EN DIE SUIDLANDERS AANBETREF WIL EK NET DÍT SÊ: EK HET TWEE VAN SY VERGADERINGS BYGEWOON EN NIKS OPRUIENDS GEHOOR NIE. NET DIE WAARSKUWENDE BASUIN…
n Tyd gelede het ons op die blog gesels oor die Tet offensief in Vietnam, die ‘uprise’ en gevegte het begin met fase 1 en dit verwys na die tydperk Januarie en Februarie 1968 en dit eindig na fase 3 op 28 September 1968. Die Amerikaners het nie enige aanvalle verwag nie en daar was n nuwe jaar skietstilstand in plek vir einde Januarie, verder was die verwagting dat as die VC sou aanval sou dit met konvensionele magte wees. Op daar die stadium het die die Amerikaners 331,098 weermag troepe en 78,013 Marines op die grond gehad.
Hulle word ontkant gevang op 30/1/68 en ipv n konvensionele aanval begin daar n ‘uprise’ in 100+ dorpe regoor Suid Vietnam, die skaal en omvang van die ‘uprise’ het die VSA nie sien kom nie en was dus ook nie gereed nie. In fase 1 was daar 9,078 gedood (insluitende lid lande) en 17,000 VC. Die ‘uprise’ is eers op 28/9/68 onderdruk en die volgende moet in gedagte gehou word;
•VSA magte was baie goed opgelei en dit neem 8 maande om te onderdruk
•100+ ‘uprises’ in plaas van 1 groot konvensionele aanval
Die huidige scenario is dat daar ook n offensief in SA aan die gang is, 90+ ‘uprises’ op hierdie oomblik. maar met n baie GROOT verskil;
•Die polisie is reeds 3 keer laas week aangeval en elke keer het die terroriste gewen. Soos ons nou weet is die polisiestasies aangeval en elke keer moes die polisie vlug vir hulle lewe.
•Die weermag bestaan meestal uit ou MK en Apla lede en ondersteun die regime. Hulle is swak opgelei maar moet hulle nie onderskat word nie. Die vermoede is dat hulle die regime sal ondersteun sodra hulle betrokke raak.
•Zuma is die laaste week afwesig en neem geen leiding om dit te stop nie.
Maar hier is verder n groot probleem en nie beperk tot die punte genoem hier onder;
•Geen regime leiers wat leiding neem nie
•Geen polisie of weermag wat soos in die Tet offensief (1968) beheer kan neem nie
•Hier is n derde mag betrokke en dit sien ons deur hul aanvalle op die regime se polisie
•Sekere blanke huise is aangeval
•en die lysie kan nog baie langer word.
Die vraag is wat is die regime en die derde mag beplan; ons gaan defnitief sien dat ‘uprises’ gaan eskaleer, aanvalle gaan meer geweldadig word ens.
En ons weet hulle doelwit is om alles te nasionaliseer en die blankes te verdryf op welke wyse ookal.
DUS al se watter sogenaamde regse of liberalis wat ook al. Die finale fase het in SA begin vir die derde mag en regime om hulle duistere planne tot uitvoer te bring. Maar dank VADER soos Adriaan gese het daar is nog plek op die Afrikaner wa maar tyd loop uit. En my gebede vir U wat glo dat YHWH U in die palm van Sy hand sal bewaar.
Jesus Christus mense!!! Nie yaweh of God nie maar aanbid net Christus die Alfa en Omega…asseblief!!!
Andor jy is ‘n internet TROLL.
Nee ek is nie, ek is ‘n Suidlander assistent provinsiale leier, dis wie ek is!! As one nie Jesus in ons harte kry en net Jesus aanbid nie, ontrek ek my dan van hierdie beweging. Ek aanbid Jesus Christus my Here, die Lam en Seun van die Mens. Asseblief here Jesus maak hulle oë oop Here!
Ongelukkig voorspel ek ‘n sifting(as mens dit so kan noem) van ons boerevolkie! Die wat Jesus Christus dien en Hom aanvaar as Die Helder Morester en Begin en Einde, en dan diegene wat ander name gebruik en aanbid!
Ek roem nie daarop nie maar ek is in die geestelik laer van Die Lam. Amen
Theo, daar gaan verskillende groepe mense wees, wat almal gaan oortuig wees dat hulle ” reg ” is ! Gelukkig is ons Hemelse Vader regverdig in alle opsigte, en kyk na die HART van die Adamiet. Ek sal bv nooit by n groep aansluit wat die swart barbaar saam Hemel toe probeer sleep nie. Vir die grootste gedeelte van my lewe het ek hierdie sataniese verbasterings-teologie geglo, maar nie meer nie. Maar ek weet daar is baie mense wat met hulle geliefde ousie en tuinjong sal probeer vlug. Al wat ek vir hulle kan sê is : Sterkte ! !
Jesus is Die Weg,Die Lewe en die Waarheid. En nie ek wat dit sê nie my vriend maar Die Woord. Net Jesus Christus is die redding en ewige lewe. Ons moet sien en glo dat Jesus die Koning is anders sien ek nie uitkoms nie
Groete
Theo
Gisternag is die huis langs ons deur die barbare geslaan. Radios uit motors geruk, ens ens. Soos ons, het hulle hoë mure en elektriese drade. Vriende, weet julle dat NIKS meer hierdie sataniese wesens kan stop nie ! Nou lewe ons in vrees vir wanneer dit ons beurt gaan wees ! Adriaan, vergewe my dat ek jou webtuiste gebruik om bietjie stoom af te blaas, maar ek weet hier is BAIE lesers wat saam met my voel, en gebuk gaan onder hierdie vervloeking. Daarom het ek GEEN tyd vir blankes wat hierdie bose wesens pamperlang en na Jesus probeer lei. Daar is n onoorbrugbare kloof tussen my, en mense wat so dink en glo. Ek het genoeg woede in my om n burgeroorlog aan die gang te sit met hierdie sogenaamde ” christene ! “