Die Vaandeldraer

Ons het besluit om ons maandelikse nuusbrief meer relevant en nuuswaardig te maak deur die artikels eerder elke week te plaas. Ons sal steeds die artikels saamvat in PDF vir diegene wat dit so verkies.

Huidige Vaandeldraer artikels kan hier gelees word...

Die Vaandeldraer

2021

2020

2019

2018

2017

2016

Die vreemde verhaal van ’n aantal mense wat ’n plan opgevat het om oor Afrika te trek tot by Jerusalem.” Die vermoeiende tog het hulle uiteindelik by die ‘Nyl’ gebring. En daar het hulle finaal uitgespan om ’n dorp met die naam ‘Nylstroom’ te stig.
Siener van Rensburg - Boervolk Profeet

Vir bykans 20 jaar, met die genade en beskerming van God se hand, is ons al besig om die Boervolk se oë oop te maak vir die waarheid. Alleenlik as ‘n mens met kennis van jou God en jou vyand gewapen is, het jy ‘n kans op oorwinning.

Vaandel Uitgewers
Posbus 316
Ladismith
6655