Na twee weke se gewelddadige optrede was daar ‘n tydelike “wapenstilstand” om die Minister van Arbeid, Mildred Olophant, kans te gee om werkers se looneise te oorweeg. Maar haar uitlating
Die regering gaan so gou moontlik Suid-Afrika se Bilaterale Beleggingsooreenkoms met die Europese Unie kanselleer, en sodoende die laaste waarborg dat daar nie genasionaliseer word nie, uitskakel. Daarna is die