Blog

Engeland — geweld gepaard met huigelary

Die nuwe premier van Engeland, Boris Johnson, het belowe om (“lewe of dood”) die Europese Unie teen 31 Oktober 2019, met of sonder ’n onttrekkingsooreenkoms,

Katie Hopkins se profesie vir Suid-Afrika

Aan die begin van 2018 besoek die Britse konserwatiewe media persoonlikheid, rubriekskrywer en sakevrou, Katie Hopkins, Suid-Afrika om die plaasmoorde te kom ondersoek.

Jakob en Esau, of die Boer en die Jood

In Genesis 25 lees ons van Rebekka wat aan twee nasies geboorte sou gee; twee nasies wie se paaie dwarsdeur die geskiedenis byna parallel sou

Die wit padda kook-tydperk

(dit is reeds 25 jaar gelede beplan) Dis geen geheim nie dat die Kommuniste hulle optrede lank vooruitbeplan. Cyril Ramaphosa en sy trawante het dit

Eskom se geldsake duister

Die Suid-Afrikaanse goud- en platinummyne is gewaarsku dat massiewe werkverliese kan volg weens die tariefverhoging van Eskom. Daar is ook kommer dat dit ‘n groter

Siener en die huidige wêreldgebeure

Verdeel en heers Die grootste euwel vandag op aarde is tweestryd en die direkte gevolg daarvan verdeeldheid. Dit oorheers ons hele bestaan. Ons is gedurig

Die boodskap van Geloftedag vir ons volk

Vanjaar herdenk ons die Slag van Bloedrivier weer op ‘n Sondag – die dag waarop dit oorspronklik plaasgevind het. Hierdie besondere dag het vir ons

Siener se gebeurelyn vir ons dag

Ons staan nou voor ‘n tydperk in ons geskiedenis soos ons miskien laas met die Tweede Vryheidsoorlog beleef het, en daar is bitter min verskil.

Die Gety het Gedraai

Adv. P.J. Pretrius (die skrywer van Volksverraad)  en Adriaan Snyman het saamgespan om Die gety het gedraai te skryf. Dit handel hoofsaaklik oor die profetiese vooruitsigte wat Siener van

Siener van Rensburg het reeds 80 jaar gelede al hierdie verraad en oorgawe voorspel; maar hy het ook ‘gesien’ sy volk neem dinge in eie hande vir daardie laaste, verbete stryd. Hierdie boek vertel u daarvan…

Verskeie Publikasies