Aktueel
In 1802 het Thomas Jefferson gewaarsku:
“Ek glo dat bankinstellings gevaarliker vir ons vryheid is as marsjerende leërs. As die Amerikaners ooit private banke (Federale Reserwe Bank) toelaat
Die Lewende Bybel
Sy naam is Billy. Hy het woeste hare, dra ‘n T-hemp met gate in, denimbroeke en geen skoene. Dit was letterlik sy hele klerekas
’n Tyd om dood te maak
Pastoor Mark Downey Een van die Tien Gebooie is: Jy mag nie doodslaan nie en tog sê Spreuke 3:3 “daar is ’n
Onsterflike woorde van ‘n swart burgemeester
(Aangehaal uit Impact, Okt/Nov 1998) Marion Barry, Burgermeester van die distrik van Columbia “As jy die moorde wegneem, dan het Washington DC
Afrika se kultuur
Afrika is struktureel onontwikkelbaar volgens Duitse navorsers. Hulle sê dis nie omdat Afrika nie die regte ding WIL doen nie, maar hulle KAN dit nie doen nie. Dis ook nie net ’n probleem van ras nie, maar veral van kultuur. Die kultuur van Afrika is die een ding wat die swart lande onderploeg, selfs in ’n ontwikkelde land soos Suid-Afrika. Die voordeel in Suid-Afrika is dat dit baie sterk verwesters is en dat die Westerse kultuur vir lank hier geheers het. Die Afrikakultuur is egter besig om weer oor te neem.