Aktueel
Die nag sak toe oor Engeland
Met die uitbreek van die 3de WO het Siener gesê hy sien hoe die nag oor Engeland toesak. Hy beskryf dit so:
Is die RNE dalk ’n voorbode van die Doringbosregering?
Met die onlangse verkiesing waarin die ANC regering vir die eerste keer in 40 jaar nie ‘n volstrekte meerderheid kon behaal nie,
Die vernedering van Duitsland
Duitsland se ekonomie en morele standaarde is besig om in duie te stort. ‘n Onlangse hofuitspraak het die Duitse volk woedend gemaak
Onheilspellende Siener-visioen bewaarheid?
Seker een van Siener van Rensburg se mees ontstellende gesigte vir ons dag is die een waarin hy by verskeie geleenthede die
Dor bene – ons dag van genade
Esegiël 37 beskryf hoedat die Almagtige sy profeet Esegiël na ’n laagte geneem het wat vol dor bene lê en Hy Esegiël
Ons sewevoudige gelofte
Ons volk herdenk Saterdag die 193ste Bloedrivier-gelofte. Die vraag is net, hoeveel van ons volksgenote is daar wat hierdie dag nog eer;
Die Godspraak – twee profesieë
Die dag toe ek Siener van Rensburg se visioene in die herf van 1990 ontdek het, het die lewe skielik vir my
Wynand en Siener se staatsgreep
Wat ek nou gaan sê moenie gesien word as ‘n aanval op Wynand du Toit en sy SBB oor die skeiding tussen
Dr. Willie Marais-visioen: mislukte staatsgreep
Liewe volksgenote Die onlangse skeuring tussen die Suidlanders en Wynand du Toit se groep (Suidland Burgerlike Beskerming) het soveel twyfel, verwarring en
Engeland se stoel is leeg
Siener van Rensburg het in een van sy gesigte voorspel dat ’n vrou op die Britse troon in die tyd wanneer die
Op pad na die smeltkroes
“…en roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp, en jy moet My eer.” – Psalm 50:15 Met
Die dag toe ons Almagtige Vader moes plek maak vir Nkosi
Die dag toe die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika deur die ANC op 8 Maart 1996 finaal aangeneem en bekragtig is,
Transkripsie Nietsche stel die voorwaarde om ‘n held te wees – “As ‘n man ‘n held wil word, moet die slang eers
Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen
In sommige kommentare op dr. Willie Marais se “Profetiese waarskuwing”, word daar weer hewig gestry oor watter weeksdag (Saterdag of Sondag)
AfriForum verwerp wit nasionalisme
Ernst Roets adjunk-uitvoerende hoof van AfriForum, het al in September 2019 dit baie duidelik gestel dat AfriForum (dus ook Solidariteit) ʼn voorstander
‘n Nasie onder huisarres
Die Britse epidemioloog en pandemiebeplanner Neil M. Ferguson, verduidelik dat die sluitings en beperkings wat sedert verlede lente geld, slegs die eerste