Vaandel Uitgewers | Boervolk | Siener van Rensburg

25 September 2012

Geneties-aangepaste voedsel veroorsaak kankergewasse in rotte

‘n Franse span deskundiges, onder leiding van ‘n molekulêre bioloog Gilles-Eric Seralini het na ‘n 2 jaar lange studie op rotte tot die gevolgtrekking gekom dat Geneties-aangepaste (GA) mielies gewasse en skade aan verskeie organe veroorsaak. Vroeëre studies was gebasser op 90-dae lange proeftydperkte – hierdie studie is die eerste van sy soort wat die […]

Geneties-aangepaste voedsel veroorsaak kankergewasse in rotte Read More »

FBI lanseer $1 Biljoen gesigidentifiserings projek

In ‘n proses wat net beskou kan word as ‘n stappie nader aan ‘n ware Orwelliaanse wêreld het die FBI ‘n $1 biljoen projek, Next Generation Identification (NGI), gelanseer wat insluit biometriese tegnologie soos iris-skandeerders, DNA analise en stem-identifikasietoestelle. Verder word daar ook gepoog om deur gesofistikeerde gesigsherkennings-sagteweare enige materiaal afkomstig van die Internet en

FBI lanseer $1 Biljoen gesigidentifiserings projek Read More »