Boervolk | Siener van Rensburg | Vaandel Uitgewers

Die invloed van Edward Bernays

2012-08-30

Deur Gustav Snyman



Die onderstaande video is ‘n fassinerende uittreksel uit ‘n reeks getiteld “The Century of the Self” deur Adam Curtis oor propanganda tegnieke soos toegepas deur die Jood Edward Bernays.

Bernays was ‘n pionier op die gebied van Publieke Verhoudings en propaganda en word vandag beskou as een van die mees invloedryke persone van die 20ste eeu.

Hy het gevoel, soos sy oom Sigmund Freud, dat manipulasie van die samelewing ‘n absolute noodsaaklikheid is as gevolg van die irrasionale denke van die mensdom.

Die volledige Video…